Bredasdorp: Openbare Sake
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbaresake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Maart 2023 Suksesvolle Openbare Sake vergadering
Goodwood bied Konferensie aan
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Beriggewer: Alet Colyn Datum: 2 Maart 2023 Ons Tak was in die bevoorregte posisie om hierdie jaar die Sirkelkonferensie aan te bied. Die Konferensielokaal. Karin Marais het eerste plek vir haar sensoriese dekseltjies behaal. Renè Tepper het eerste plek vir haar reënboog joep-joeps behaal. […]
Konferensie: Sirkel SWD
Sirkel: SWD Konferensie Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 1 Maart 2023 Die 89ste Konferensie Sirkel SWD van is met groot sukses op 1 Maart 2023 te George gehou. Dié dag is een van die jaarlikse hoogtepunte vir lede regoor die SWD-streek. George- en Blanco takke het die dag gesamentlik georganiseer. Sanette Louw, Voorsitter van die George-tak, […]
Dordrecht toets lede se kennis
Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 28 Februarie 2023 Antoinette van Pletzen het ‘n paar voorbeelde van Taalvasvrae gedoen; Vrae oor VLVK & die Landswapen; en 8 Algemene Kennis-vrae. Het jy bv geweet dat die Niagara-valle in Noord-Amerika voordurend agteruit beweeg? Dat ‘n Aarbei se sade buitekant die […]
Melktertdag behoorlik gevier in Kleinmond!
Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Nasionale Melktertdag Datum: 27 Februarie 2023 Beriggewer: Hermien Van Zyl VLV-Kleinmond laat reeds die afgelope 7 jaar nié Nasionale Melktertdag op 27 Februarie verby gaan sonder om van die besighede en diensorganisasies te bederf met heerlike melktert nie.Vanjaar was geen uitsondering nie, en van vroeg af is melkterte afgelewer by die […]
Petrusville kombineer Gesondheid en Handvlyt
Sirkel: Noord Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Gesondheid en Kunste & Handvlyt Datum: 21 Februarie 2023 Gesondheid: Fisiese welstand Abigail Landman, van “Wellness with Abi,” op Vanderkloof spreek die vergadering toe oor die verskillende prosesse om fisiese welstand te handhaaf. Al die metodes beoog om mens se liggaam te ontgif (“detox”), spanning en stres te verlig, […]
Goodwood leer gewasse kweek
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Alet Colyn Datum: 21 Februarie 2023 Marisa le Roux, een van ons taklede se dogter, was die spreker by hierdie geleentheid. Sy is ‘n onderwyseres en het vir baie jare in Oman skoolgehou. Gedurende die Covid-pandemie was sy in haar woonstel, met ‘n piepklein balkonnetjie, […]
VLV Voëlvlei leer meer oor die Groot K
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Ada Gericke Datum: 21 Februarie 2023 Tydens die Februarie-vergadering van VLV Voëlvlei, is daar op Gesondheid gefokus. Suster Tersia Fourie van Hartenrus Aftreeoord se Versorgingsafdeling het die dames toegespreek, en daar is met groot aandag geluister, want kanker is iets wat elke persoon raak. Elkeen weet van […]
Uitstappie na Phillipstown
Sirkel: Noord Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Landbou en Tuinbou, Kuns en Handvlyt, Leefstyl Datum: 14 Februarie 2023 Uitstappie na Phillipstown. Petrusville-tak het op 14 Februarie ‘n baie interessante uitstappie na die Karoodorpie,Phillipstown, onderneem. Geneco, van dr. Frans Jooste, is internasionaal bekend vir laproskopiese inseminasie op kleinvee. Dr. Jooste se vrou, Willemien, praat oor haar unieke […]
Dimensie en Valentynsdag
Sirkel: Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 17 Februarie 2023 Ria Prins van Huis Maudie Kriel verduidelik wat dimensie is en die hantering van die pasiënt. Die siekte tas die funksionering, kommunikasie en denke van ‘n persoon aan. Daar is geen genesing daarvoor nie en is dus onomkeerbaar. Dit word […]