Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Besoek aan gasteplaas

Sirkel: Griekwaland-Wes Tak: Griekwastad Studierigting: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Ruby Kriel Datum: 16 Februarie 2023   Griekwastad tak het op die plaas  Boschaar by Christelle Faisht gaan kuier vir hulle Landbou enTuinbou vergadering.  Die dames word getrakteer met heerlike  koeksisters en biltong toe hulle arriveer Christelle skenk ‘n Appelboom aan die Voetspore van Hoop skool en […]

Aberdeen VLV Bespreek Uitdagings van Herwinning

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum:  15 Februarie 2023 Aberdeen VLV se Februarie vergadering vind plaas in die pragtige De Denne Gastehuis op die dorp.  Elna van Niekerk open met ‘n stukkie oor hoe ons mekaar kan bemoedig in swaar tye, selfs al is onsself nie perfek […]

Heerlike peuselhappies

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Erika Linde Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 15 Februarie 2023 Tapas is ‘n aptytwekker of peuselhappie in Spaanse kookkuns maar kan ook ‘n hele maaltyd vorm. Volgens Erika Linde verwys tapas of antipasti na die styl van voedselbediening eerder as na spesifieke disse. Dit gaan oor die kuier en […]

Needlework: How to read a pattern

Circle:  Tygerberg Branch:  De la Haye Portfolio: Lifestyle Reporter:  Elizabeth Joseph Date:  12 February 2023   Needelwork – How to read a pattern / Making an Apron Our first meeting for 2023 was well attended by members and visitors alike. Was good to see all members after the festive break. Babs van Wyk explained to all […]

SWD hou Inligtingsdag

Sirkel: SWD Tak: Klein- Brakrivier Inligtingsdag Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 8 Februarie 2023 SWD Sirkel het ‘n baie produktiewe kompetisie Inligtingsdag in Klein-Brakrivier gehou. Die dag is ondersteun deur 13 van die 15 Takke, met ‘n rekordgetal van 130 verteenwoordigers. Die aanbieders was Trienie Barnard, SWD beoordeelaars Linzetta Smit en Johlene Muller, Anita Fourie, Engela […]

Borskanker word bespreek op Eendekuil

Sirkel: Weskus Tak: Eendekuil Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydia le Roux Selnommer: 073-087 0231 Datum: 2023-02-08 Woensdag 8 Februarie was ons eerste byeenkoms vir 2023 met Johanna Rossouw van Gesondheid aan die beurt. Johanna se kleindogter, Liza Schoeman, vermaak ons met ‘n gediggie deur Cloudine Kellerman : “Die Boelie”. Ons VLVK-tema van die jaar : Die […]

So beoefen jy “Mindfulness”

Sirkel: Paarl Tak:  Slot van die Paarl Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Annalise Loubser Datum:  7 Februarie 2023   Gasvroue Milly Myburgh, Thea Basson en Jackie Genis Liza Haman, Kampushoof van Boland Kollege, het haar passie oor Mindfulness met die taklede kom deel. Beste Afrikaanse woord vir Mindfulness is Bewustheid. Daar is vandag soveel stress […]

‘n Gesonder leefstyl

Sirkel: Weskus Tak: Graafwater Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Marina Visser Datum: 7 Februarie 2023   Dieëtkundige, Petra Greeff, het 7 Februarie tydens ons Gesondsheidsvergadering wenke met ons kom deel oor ‘n gesonder leefstyl. Benita Gerber, Gesondheid sameroeper en Petra Greeff, dieëtkundige.         Benita Gerber, Gesondheids sameroeper, Magda Kotze, Elsabe Carstens, Sirkelpresident en Petra […]

Bredasdorp leer meer oor Hidroponika

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Februarie 2023     Dinsdagmiddag 7 Februarie 2023 se Landbouvergadering van Madelé Burger was ‘n treffer! 40 stuks VLV vriendinne het vars room en vrugteslaai, wenke oor ‘n gesonde finansiële begroting, ook oor takbeoordeling en ‘n aanbieding oor Nooitgedacht Varsprodukte se hidroponika […]

Lede maak Shabby Chic blomme

Sirkel: Griekwaland – Wes Sirkel vergadering Beriggewer: Ruby Kriel 1 Februarie 2023   Die dames word hartlik verwelkom deur Louise en Albertus Viljoen op die gasteplaas, Soetfontein. 11 Dames van regoor Griekwaland –Wes woon die vergadering by. Ida Hutton bied ‘n werkswinkel aan oor die maak van ‘n Shabby Chic blom en elke lid maak […]