Sirkel: SWD
Tak: Oudtshoorn
Uitstappie
Beriggewer: Isabella Jansen vN
Datum: 10 Oktober 2023
Die Uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie
Die dames kuier by Highgate-volstruisplaas en geniet heerlike quiches en kaaskoek. Die dames kon hul in hoede tooi vir die geleentheid. Na die heerlike kuier sien ons almal uit na die afsluitingsgeleentheid op 7 November.
Fotograaf: Isabella Jansen vN, Valeria Terblanche

Die dames kuier om die langtafel

Annette Greeff Isabella Jansen

Margaret Potgieter Nelia Stadler

Sonja du Plesiis Tienie Potgieter

Trienie Barnard