Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Vredenburg raak kreatief

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Henrietta Roux Datum: 25 Januarie 2024 Met ons openingsvergadering wou ons graag die tema vir die projek van die jaar verteenwoordig, nl. Bevorder en kweek ‘n liefde vir die natuur en diere, asook die tema vir die jaar, nl. Ons jeug ons toekoms. Ons het ou […]

Vryburg: Lid deel haar hartseer

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 24 Januarie 2024 Magda Jacobs deel haar hartseer na die verlies van ‘n geliefde. Haar dogter was swanger toe beenkanker by haar gediagnoseer is. Sy moes inspring om die baba te versorg terwyl die mamma behandeling moes ontvang. Hul geloof het hul familie gedra op […]

Aberdeen skop 2024 af met ‘n interessante vergadering

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake, Gesondheid, Leefstyl Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 24 Januarie 2024 Die eerste vergadering van die jaar vind plaas in die Klubsaal op Aberdeen en 3 studierigtings bied elk iets interessant aan.  Voorsitter, Lea van der Vyver verwelkom almal en vra dat ons bid vir lid, Elna van […]

Oudtshoorn: Afskopvergadering

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Isabella Jansen v N Datum: 23 Januarie 2024 Met die opening het Isabella die gedig, Talle tonge van Matthew Phosa, gelees en aan ons voorgehou dat ons ons tonge ook moet gebruik om die positiewe te sê. Na die vergaderingsadministrasie het die voorsitter, Petro, 2024 afgeskop met […]

Waardes en waarhede vir Voëlvlei VLV

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 Januarie 2023 WAARDES EN WAARHEDE VIR VOËLVLEI VLV Voëlvlei se VLV-tak het die jaar afgeskop met ‘n heerlike potpourri van interessante insetsels. Elke lid van die bestuur het ‘n kans gekry om inligting te verskaf oor haar spesifieke studierigting. Met musiek wat […]

Goodwood begin op ‘n hoë noot

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Alet Colyn Datum: 16 Januarie 2024 Verteenwoordigers van ‘n finansiële instelling het ons lede oor o.a. boedelbeplanning, rekeninge en bankkoste kom toespreek. Waardevolle inligting is deurgegee o.a. dat jou testament onmiddellik na die afsterwe van jou gade verander moet word; plaas jou oorspronklike testament by ‘n instansie […]

Ereveldwagter leer Sedgefiled van boom en voël van die jaar

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou & Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Miemie de Lange Beriggewer: Carin van Niekerk Datum van vergadering: 17 Januarie 2024 Ereveldwagter leer Sedgefiled VLV meer van die boom en voël van die jaar Die Sedgefield VLV-tak se eerste vergadering vir 2024, op Woensdag 17 Januarie was hoofsaaklik ‘n inligtingsvergadering waar die […]

Weskus gee erkenning aan die NSRI

Sirkel: Weskus Studierigting: Openbare Sake Beriggewer:  Elsabe Carstens Datum: 8 Desember 2023 Sirkel Weskus gee erkenning aan lede van die NSRI vir die wonderlike werk wat hulle agter die skerms doen en ons nie altyd van bewus is nie. Hulle moet baie keer in slegte weer en omstandighede mense gaan help, terwyl ons rustig slaap of […]

Kleinbrak lede besoek die Museum

Sikel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 5 Desember 2023 GREAT BRAK, AT THE CENTRE OF THE WORLD’S BEST-PRESERVED PLEISTOCENE FOSSIL TRACKWAYS A visit to any museum harnesses an appreciation of our natural heritage. In this regards the Great Brak River Museum is definitely a front runner. “Friends of the Museum”, […]

Foto’s: Kongres 2023

VLVK Kongres 17 en 18 Augustus 2023 Foto’s geneem deur Layla-Belle Davies. Kongreslokaal         Ambassador Liubov Abravitova: The youth of Ukraine & Challenges of War Sonneblomme wat deur die afgevaardigdes aan die Ambassadeur geskenk is. Mnr. Dirk Kotze, burgemeester van Mosselbaai Munisipaliteit, dra ‘n groeteboodskap oor. Mnr Riaan Cruywagen, VLVK Dankiepersoon 2023. […]