Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Tuinliefhebbers kuier saam

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting:Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 6 Februarie 2024  Klein-Brakrivier VLV-lede, Franci en Lydie het Dinsdag 6 Februarie by die Palms Kwekery, saam met die Midbrak Tuinbouklub en ander tuinliefhebbers na die bekende radio- en televisiepersoonlikheid, JJ v Rensburg, se begeesterde inligtingsessie gaan luister. JJ, met sy uitgebreide kennis oor […]

2024 is verkiesingsjaar.

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Februarie 2024 Voorsitter Aletta Keyser, Spreker Lizl Louw en Saamroeper Maretha Carpenter 2024 is verkiesingsjaar!! Lizl Louw van die OVK kantoor in Worcester kom deel bietjie van die agter-die-skerms-werksaamhede van die OVK. Mense vra gereeld vir haar of dit ‘n […]

Kuruman raak nostalgies oor ouma-se-spens-dae

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Karin van der Walt Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 7 Februarie 2024   Kuruman raak nostalgies oor ouma-se-spens-dae Karin van der Walt (Saamroeper: Opvoeding & Kultuur) en Elsabé Hennig (Beoordelaar van Gebottel en Gebak) het tydens ‘n onlangse Opvoeding & Kultuur-vergadering van VLV Kuruman-tak gedemonstreer hoe om perskes in te lê. Dié vergadering is by […]

Varingtak: Ons jeug is ons toekoms

Sirkel: Tygerberg Tak: Varingtak Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 1 Februarie 2024   Die Varings skop 2024 af met ons tema, “Ons Jeug, ons Toekoms!” Pastoor Francois Mouton het op 1 Februarie die Varingtak, Brackenfell, besoek en ontsettend interessant gesels oor “Die jeug is ons Toekoms”. Hy herinner ons dat die jeug […]

Wat doen ons alles by VLV?

Sirkel Worcester Tak:  VLV Ceres Openingsvergadeing Beriggewer:  Louwna Hoving Datum:  30 Januarie 2024 WAT DOEN ONS ALLES BY VLV? Elke saamroeper het ‘n geleentheid gekry om die studierigtings van die VLV bekend te stel. Die saal was  vroulik versier  met ‘n vrugterangskikking, kunsuitstalling en pragtige blomme op die tafels. LANDBOU EN TUINBOU:  Joy van Biljon het […]

Ons jeug is ons almal se verantwoordelikheid

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Hermienvan Zyl Datum: 30 Januarie 2024 VLV-Kleinmond se jaar het afgeskop met ‘n duidelike boodskap deur die skoolhoof van die Laerskool Kleinmond “Ons jeug kan alleen ons toekoms wees as die hele gemeenskap hande vat om vir ons kinders waardes te leer”. Beide Ester Groenewald, skoolhoof, […]

Douglas: Die Pad Vorentoe

Sirkel: Kimberley & Distrik Tak: Douglas Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Rina Hansen Datum: 31 Januarie 2024     Douglas: Die Pad Vorentoe   Motiveringspraatjie is gelewer deur Kwadrupleeg van Douglas, George Jacobs. “Die Pad Vorentoe” – God het ‘n plan met jou lewe. Moet nie moed opgee nie. Voor vlnr:  Alta Grobbelaar, Rita Jacobs en George Jacobs. Agter vlnr: Ina Van Rhyn, Helena […]

DBV besoek Hartenbos Tak

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Opvoeding en Kultuur en Openbare Sake Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 20 en 30 Januarie 2024 Sommer op die tweede dag van die nuwe skooljaar het VLV Hartenbos weggespring met die oorhandiging van inkleurpotlode aan die Gr 1-leerders van die Laerskool Ruiterbos.  Ruiterbos Laerskool is geleë op die R823 pad […]

Kleinbrak lede kyk na die jaar wat voorlê

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer, Lydie Terblanche Datum: 30 Januarie 2024  Die jaar wat voorlê  VLV Klein-Brakrivier se 2024 Wegspring Geleentheid was 30 Januarie om 10h00 by die Reebok Gemeenskapsaal (h/v De Jagerstraat en Koedoeweg). Lede en gaste het mekaar op ’n pret-manier leer ken, na die jaar wat voorlê gekyk, en inligting oor kompetisies […]

Kleinbrak help om strand skoon te maak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer, Lydie Terblanche Datum: 27 Januarie 2024 BEACH CLEAN-UP, SOUWESIA Members of the Klein Brak River WAA (VLV) branch (photo: Milla Julie, Juanita Fry, Franci Raubenheimer, Dawn [and Paul] Greyling, Suzette O’Kelly and Susánne le Roux), joined the Great Brak River Conservancy at the beautiful Souwesia beach […]