Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

“Ons gaan see (Strand) toe”

Sirkel: Paarl Portefeulje: Sirkelkonferensie Saamroeper: Strand-tak bied Konferensie 2024 aan Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Maart 2024   Strand-tak bied 2024 Konferensie aan   Die 2024 jaarlikse Konferensie van Sirkel Paarl, is hierdie jaar deur die lede van Strand-tak aangebied. Dit was ‘n pragtige goed georganiseerde Konferensie in die kerksaal van Strand-Noord gemeente. Die […]

Middelland Prysuitdeling en Spesiale Toekennings

  Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Sirkel Middelland Konferensie Prysuitdeling en Spesiale Toekennings Die prysuitdeling en spesiale toekennings was ongetwyfeld een van die hoogtepunte op Sirkel Middelland se Konferensie agenda op 13 Maart 2024. ‘n Totaal van 35 trofeë is deur Annette Deyzel, vorige Sirkelpresident, oorhandig. Die algehele wenner […]

Hermanus spog met talent

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 13 Maart 2024     Overberg se Sirkelkonferensie wat op 13 Maart 2024 in Caledon gehou is, het weereens gewys dat Hermanus-tak spog met talentvolle VLV-vroue. Talle inskrywings het eerste, tweede en derde plek gekry. Baie geluk aan die volgende vroue:     Breiwerk – Eerste plek Anriëtte Slazus.   Hekelwerk […]

Hermanus-hoofmeisie nou Vise van Overberg

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 13 Maart 2024   Hermanus-hoofmeisie nou Vise van Overberg Tydens die onlangse Overberg Sirkelkonferensie is Hermanus-tak se “hoofdogter”, Voorsitter Magda Marais, tot Vise-president van Sirkel Overberg verkies. Mooi Magda, ons baie trots op jou.

Aberdeen presteer tydens Middel-land Konferensie

  Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Aberdeen presteer tydens Middelland Konferensie Twee afgevaardigdes van Aberdeen-tak, Lize de Jager en Petro Marx, woon die Sirkel Middelland Konferensie op 13 Maart 2024 in Gqeberha (PE) by. Voorsitter Lea van der Vyver is ook teenwoordig, aangesien sy beide die Visepresident […]

Middelland Vier Vars 90ste met Konferensie

  Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024   Sirkel Middelland Vier Vars 90ste tydens Konferensie Sirkel Middelland se 90ste verjaarsdag word tydens Konferensie op 13 Maart 2024 gevier, wat in Gqeberha (PE) deur Hercula-tak aangebied is. Stylvolle, minimalistiese dekor in saliegroen skep ‘n vars gevoel en konferensiegangers verkeer vrolik saam. […]

90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond

Tak: Kleinmond Sirkel: Overberg Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Alice van Rooyen Datum: 13 Maart 2024   90ste Sirkel Overberg Konferensie te Kleinmond   Groepfoto van Kleinmond se taklede by die Sirkelkonferensie waar hulle bont gestaan het. Hermien van Zyl (links op foto), voorsitter, gasvroutak Kleinmond, steek die Welwillendheidskers op by die 90ste Overbergse Sirkelkonferensie. (Regs op […]

Calvinia skud vere reg vir Konferensie

SIRKEL: NAMAKWALAND TAK: CALVINIA PORTEFEULJE: KONFERENSIE 2024 BERIGGEWER: ENA VAN SCHALKWYK DATUM: 12-13 MAART 2024   Calvinia skud vere reg vir Sirkelkonferensie Al die dames wat die 86ste konferensie bygewoon het van Sirkel Namakwaland Die 86ste VLV-konferensie van Sirkel Namakwaland het op 12-13 Maart 2024 te Calvinia plaasgevind. Die Konferensie is gesamentlik deur Calvinia- en Hantam-tak gereël. Sewe […]

Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident

SIRKEL: WORCESTER   TAK: MARIA STOFBERG   PORTEFEULJE: KONFERENSIE   BERIGGEWER: ALTA BRITZ   DATUM: 13 MAART 2024   Worcester Konferensie: Eerste vir nuwe Sirkelpresident Die 91ste Konferensie van die Worcester-sirkel is deur die Maria Stofberg-tak (Worcester) op 13 Maart 2024 te Worcester aangebied. Die hoofbestuur, 21 afgevaardigdes en 41 waarnemers woon dit by.   […]

Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later

  Sirkel: Overberg Datum: 13 Maart 2024 Verslaggewer: Letty-Ann Möller   VLVK Sirkel Overberg Konferensie 90 Jaar Later   Terugvoer van die 90ste VLVK Sirkel Overberg Konferensie met die Gasvroutak, Kleinmond waar elke liewe tak vanjaar ten mínste een trofee gekry het. Die kompetisie raak tawwer, die deelname word groter en daar is soveel meer […]