Sirkel: Overberg
Tak: Hermanus
Portefeulje: Konferensie
Beriggewer: Mariëtte Steyn
Datum: 13 Maart 2024
Overberg se Sirkelkonferensie wat op 13 Maart 2024 in Caledon gehou is, het weereens gewys dat Hermanus-tak spog met talentvolle VLV-vroue. Talle inskrywings het eerste, tweede en derde plek gekry. Baie geluk aan die volgende vroue:
Breiwerk – Eerste plek Anriëtte Slazus.

Hekelwerk Kraledoilie – Eerste plek Mariëtte Marx.

Hekelwerk Kraledoilie – Tweede plek Magda Marais.

Beeldende Kunste Houthuisies – Tweede plek Mariëtte Steyn.

Lekkers Nougat – Tweede plek Magda Marais.

Gebak – Kaaskoekies derde plek Magda Marais

Rosyntjiebrood – Tweede plek Magda Marais.

Mikrogolf vrugtekoek – Eerste plek Elizabeth Terblanche.

Gebottel Kerrie komkommers – Tweede plek Elizabeth Terblanche.

Blommerangskikking – Eerste plek Magda Marais.

Blommerangskikking – Tweede plek Marlene Swart.
