Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Verfvloeikuns groot pret vir Kuruman

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Kunste & Handvlyt Saamroeper: Petro Spangenberg Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 20 Maart 2024   Verfvloeikuns groot pret vir Kuruman   Alta Roets (Saamroeper: Gesondheid) en Petro Spangenberg (Saamroeper: Kunste & Handvlyt) het op Woensdag 20 Maart 2024 kragte saamgespan om die kunsvorm, verfvloeikuns, aan lede van VLV Kuruman-tak te demonstreer. Dit is ‘n kompetisie-artikel […]

Kleurvolle knopies word kuns op Humansdorp

Sirkel: Suid-Ooskus Tak: Humansdorp: Portefeulje: Kunste & Handvlyt Saamroeper: Charlene Marais Beriggewer: Ora Schreuder Datum: 19 Maart 2024   Kleurvolle knopies word kuns op Humansdorp   Paula Johnston   Charlene Marais (Kuns & Handvlyt), VLV Humansdorp Sirkel Suid-Ooskus, het gesorg vir ‘n werksessie om kleurvolle knopies op skilderdoek te plak. Mens benodig ‘n verskeidenheid kleurvolle knope […]

Oudtshoorn sien …

  Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 19 Maart 2024 Ek sien … Opgewonde het die lede die saal binnegekom. Dit was die eerste keer na die SWD Sirkelkonferensie en die lede kon rustig die tak se inskrywings besigtig en amptelik hoor dat die […]

Hartenbos skenk handdoeke aan versorgingsentrum

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Emsie Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 18 Maart 2024 Hartenbos skenk handdoeke aan versorgingsentrum   Op Maandag 18 Maart het drie lede van die VLV Hartenbos-tak: Wilma van Staden, Emi de Jager en Rolien Smit (takvoorsitter), die @Peace versorgingsentrum in Mosselbaai besoek. Die versorgingssentrum het tot stand gekom in die negentiger jare toe […]

Klein-Brakrivier supporting “Tags & Tops” since 2019

Sirkel: Sirkel SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: 18 Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Gemeenskapsbetrokkenheid   Klein-Brakrivier supporting “Tags & Tops” since 2019   Klein-Brakrivier (with contributions from neighbouring branches), in collaboration with the Great Brak Conservancy supports the Sweetheart Foundation by collecting “tags & tops” for recycling and manufacturing of specialised wheelchairs. Most recipients are children with […]

Paarl-Aand kuier tussen die kuns

Sirkel: Paarl Tak: Paarl-Aand Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 Maart 2024   Paarl–Aand kuier tussen die kuns   Herman Kruger het in 2010 vanaf Gauteng Paarl toe getrek en die huis in Hoofstraat Paarl gekoop en ‘n kunsgalery, Gallery88, begin. Hy noem kuns die professie van krukke. Elke skildery vertel ‘n storie. […]

Besige Klein-Brakrivier-lede

Sirkel: Sirkel SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: Februarie & Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Besige Klein-Brakrivier-lede The Iconic Tunnel Mosaic Project Klein-Brakrivier taklede, Franci, Christine & Susánne het op 29 Februarie’24 die moontlikheid van ‘n tak-uitstappie by die Mosaïek tonnel projek in Pinnacle Point Mosselbaai, gaan ondersoek. Tydens hierdie besoek het Amos van der Merwe oor […]

Noordwes-Kaap Konferensie te Marydale

Sirkel Noordwes-Kaap Datum 16 Maart 2024 Beriggewer Mieke Bezuidenhout   Sirkel Noordwes-Kaap 94ste  Konferensie te Marydale   Sirkel Noordwes-Kaap se Marydale tak het die sirkel se 94ste Konferensie aangebied ondanks moeilike omstandighede. By gebrek aan ’n geskikte lokaal het die Konferensie plaasgevind in die pragtige NG Kerk. Krag onderbrekings en water tekorte het gedreig, maar alles het ongelooflik glad verloop en die tak-lede wat baie kilometers […]

Goodwood leer van pyn

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Alet Colyn Datum: 14 Maart 2024 Dr. Lizane Riekert van die Panorama Pynkliniek het waardevolle inligting rakende pyn met ons kom deel. Pyn is ‘n onaangename, sensoriese en emosionele ondervinding. Geen twee mense ervaar pyn in dieselfde mate of om dieselfde redes nie. Daar is drie tipes pyn […]

Griekwaland-Wes gaan Hippie Chic

    Sirkel: Griekwaland-Wes   Datum: 13 Maart 2024   Verslaggewer: Jorietha Kirsten Sirkel Griekwaland-Wes gaan Hippie Chic     Die 91ste Sirkelkonferensie is aangebied deur Griekwastad-tak met die tema “Hippie Chic”. Die gaste was in die tema aangetrek en tafels helderkleurig gedek in kolle en strepe. ‘n Koedoe onder ‘n kameeldoringboom in die saal het herinner aan die Griekwaland-Wes. […]