‘n Wenkoor besoek Brackenfell Varings
Sirkel: Tygerberg Sirkel Tak: Brackenfell Varings Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Sheila Burger Beriggewer: René Ferreira Datum van vergadering: 1 Augustus 2024 ‘n Wenkoor besoek Brackenfell Varings Die Saamroeper van Kunste en Handvlyt, Sheila Burger, het ‘n ontsettende spesiale vergadering gereël toe sy die skoolkoor van die Paarlskool, ‘n Skool vir Leerders met […]
107 musse vir Akkerdoppies
Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding en kultuur Beriggewer: Nina Strydom Datum: 1 Augustus 2024 107 musse vir Akkerdoppies en daar word steeds gebrei Die lede by die Stellenbosch-tak is min en al te grys maar op 1 Augustus 2024, het hulle 107 koppies warm en gelukkig gemaak. Elkeen in die Froggie-, Eendjie-, Dolphin-, Skoenlapper-, Bear-, […]
VOËLVLEI PAY IT FORWARD
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: OPVOEDING EN KULTUUR Beriggewer: Elize Locke Datum: 1 Augustus 2024 VOËLVLEI PAY IT FORWARD VLV-Voëlvlei is deur ons bure (VLV-Herbertsdale) geseën met drie bakkievragte linne wat deur ‘n lodge in die omgewing afgeskryf is. Na twee dae van uitsorteer en hopies maak kon ons skenkings maak aan twee Badisa tehuise, nl. […]
VRYBURG BIED DAMESPROGRAM AAN
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 31 JULIE 2024 TEMA: AGRI NW JAARVERGADERING SAAMROEPER: CARIEN VAN NIEKERK BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN VRYBURG BIED DAMESPROGRAM AAN Vryburg VLV het damesprogram by Agri NW se jaarvergadering aangebied. Colene Pretorius wys verskillende houers soos vir tee, graan en sakkies vir suiker en aartappels wat sy herwin en omskep in fraai geskenkdosies. […]
“Sien, jy kán skilder!”
SIRKEL: OVERBERG TAK: KLEINMOND PORTEFEULJE: KUNSTE & HANDVLYT DATUM: 30 JULIE 2024 BERIGGEWER: HERMIEN VAN ZYL “Sien, jy kán skilder!” Rona Zwarts, bekende skilder en kunsonderwyseres, afgetree op Kleinmond, het bg stelling aan die VLV-lede bewys. Sy het ‘n werkswinkel tydens die Kunste & Handvlyt-vergadering aangebied waar elkeen van die lede en gaste teenwoordig, hulle vaardigheid […]
Klein-Brakrivier hou GRIEKSE FEES
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Portefeulje: Leefstyl Saamroeper & beriggewer: Dawn Greyling Datum: 30 Julie 2024 Klein-Brakrivier hou GRIEKSE FEES Klein-Brakrivier se Leefstyl-byeenkoms in Griekse styl, word deur Dawn Greyling en haar bekwame span gasvrouens aangebied. Die saal word in blou en wit getooi en is met Griekse beelde, olyftakke en vlae versier. Gaste word verwelkom met […]
Warm lyfies, Warm harte
Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Gemeenskapsprojek Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 30 Julie 2024 Warm lyfies, Warm harte Ons weet dat betrokkenheid by die gemeenskap lê die vroue van die VLV baie na aan die hart en die dames van VLV Alexandria het weereens hul liefde vir hul gemeenskap gewys deur fluks te knip en […]
Stellenbosch het die kat NIE aan die stert beet
Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Deel van VLVK-projek Beriggewer: Nina Strydom Datum: 29 Julie 2024 Stellenbosch het die kat NIE aan die stert beet Soms het mens die kat aan die stert beet maar op 29 Julie het Stellenbosch tak die kat die bel aangebind: twee kathokke is aan die DBV oorhandig. Hierdie hokke word […]
Markdag op Ladismith
Sirkel: SWD Tak: Ladismith Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lorraine Mathewson Datum: 27 Julie 2024 Markdag op Ladismith Floris en Lorraine Mathewson is nog relatiewe nuwe inwoners van Ladismith en het gevoel dat ‘n geleentheid vir entrepreneurs geskep moet word. Lorraine kom uit ‘n geskiedenis van markte reël die afgelope 23 jaar. Bibliotekaresses doen mos […]
Douglas kuier met potjiekos
Sirkel: Kimberley Tak: Douglas Portefeulje: Leefstyl/Spyseniering Beriggewer: Rina Hansen Fotograaf: Loretta Huskisson Datum: 27 Julie 2024 Douglas kuier met potjiekos Potjiekos is gehou op 27 Julie 2024 by Huis Spes Bona, Douglas. Potjiekos is meer as net ‘n maaltyd, dit is ‘n tradisie wat mense bymekaarbring en ‘n ware weerspieëling van die Suid-Afrikaanse […]