Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

PIKETBERG Uitstappie na Riebeek Kasteel

  SIRKEL: Weskus TAK: Piketberg PORTEFEULJE: Landbou SAAMROEPER: Marlize Rossouw BERIGGEWER: Nicoline Brown DATUM VAN UITSTAPPIE: 10 Oktober 2024   PIKETBERG VLV: Uitstappie na Riebeek Kasteel       Donderdag, 10 Oktober 2024 vertrek 14 Piketberg VLV dames met baie opgewondenheid na Riebeek Kasteel en Riebeek Wes. Landbou portefeulje reël ‘n heerlike uitstappie vir die September-vergadering. Dames arriveer by […]

Steytlerville se allegaartjie

SIRKEL: Sirkel Middelland TAK: Steytlerville PORTEFEULJE: Potpourri Saamroeper: Al die Saamroepers van 2025 BERIGGEWER: Henda Kleinhans FOTOGRAAF: Moraine Nel DATUM: 10 Oktober 2024   Steytlerville se allegaartjie   Ons het weer eens ‘n heerlike VLV-vergadering in Oktober gehou en was bevoorreg om twee gaste te verwelkom, nl. Linda Grieb en Liesl Hattingh. Met die grootste werk vir die jaar […]

Sirkel-Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Gebeurtenis: Sirkeldag Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Oktober 2024 Sirkel–Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag Op die 10de Oktober het die Paarl Sirkel weer sy jaarlikse byeenkoms gehad. Hierdie jaar was die tema “Sien die Kleur in jou lewe” en het taklede van die Suider-Paarltak die saal van die AgterPaarl kerk […]

De la Haye Brewing with tea and flowers

Circle:  Tygerberg Branch:  De la Haye Portfolio: Agriculture and Horticulture Convener: Linda Marias Reporter:  Elizabeth Joseph Date of Meeting:  10 October 2024 De la Haye Brewing with cold brew tea and edible flowers   Our speakers for the evening were René Nel and Elizabeth Joseph   René Nel started off by demonstrating how to make different […]

Murraysburg skeerders skeer die wêreld aan die brand!

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Landbou en Tuinbou DATUM: 9 Oktober 2024 BERIGGEWER: Theresa Troskie   Murraysburg skeerders skeer die wêreld aan die brand!   Chrisma, vrou van Dirk van der Merwe wat die eienaar is van Murraysburg Skeerdienste, vertoon ’n interessante video oor al die aspekte van hul besigheid. Om te kan skeer, word ’n […]

Douglas saam Timothy Kieswetter

Sirkel: Kimberley   Tak: Douglas   Portefeulje: Gesondheid   Saamroeper: Timothy Kieswetter   Berriggewer: Rina Hansen   Datum: 9 Oktober 2024   Douglas – Ongebakte Koeke en Terte saam Timothy Kieswetter   Op 9 Oktober 2024 het Douglas VLV ‘n funksie gehou saam Timothy Kietwetter oor KOEKE en TERTE. Dit was n groot sukses met […]

Hermanus reis saam met die Voetspore-span

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Marianne Spamer Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 9 Oktober 2024   Hermanus reis saam met die Voetspore-span   Johan Badenhorst het vir ons span inligting en ervarings gedeel oor veral hul reise in Suid-Amerika die afgelope jaar. Verder kon ons saam met hom reis deur verskeie lande en hul wedervaringe daar. Een van hul […]

Prieska woeker in Oktober

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Landi de Beer Beriggewer: Linette van Eeden Datum: 9 Oktober 2024   Prieska woeker in Oktober ‘n  Leefstyl-vergadering het in ‘n middag van konsentrasie geëindig.   Ons tak het ietsie tasbaar vir elke matriek gemaak om hulle te herinner waar hulle krag vandaan kom. Die woekerwurm sal aan […]

Bredasdorp verwelkom 50ste lid met Potpourri- byeenkoms

  Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 8 Oktober 2024 Bredasdorp verwelkom 50ste lid met Potpourri- byeenkoms Ellij Greeff, destyds die dryfveer agter Kultuursake op Franchhoek, is die 50ste VLV-lid van VLV Bredasdorptak. Ellij,hartlik welkom. Ons gaan nog baie by jou leer! 8 Oktober 2024 het die takbestuur ons nuwe bestuurslede bekendgestel en op […]

Slot-van-die-Paarl speel met klei

Sirkel:     Paarl   Tak: Slot-van-die-Paarl   Portefeulje: Kuns en Handvlyt   Saamroeper: Elmarie van der Merwe   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 8 Oktober 2024 VLV Slot-van-die-Paarl speel met klei by die Kuns en Handvlytvergadering   Willeen van Rhyn berei die tafel voor vir die kleinspeel   Die kind in elke volwassene het na […]