Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

PIKETBERG: Teetafel by Huis AJ Liebenberg

SIRKEL :  Weskus TAK : Piketberg DATUM :  5 Oktober 2024 PORTEFEULJE :  Opvoeding & Kultuur SAAMROEPER:  Mareza Smit BERIGGEWER:  Nicoline Brown VLV PIKETBERG : Teetafel by Huis AJ Liebenberg Op Saterdag 5 Oktober 2024 het VLV lede ‘n vrolike teetafel by Huis AJ Liebenberg getooi en beman. Die lede het heerlike soet- en sout […]

Dis lente en Kleinbrakkies roer…

  Klein-Brakrivier Sirkel SWD Potpourri Beriggewer, Lydie Terblanche Bydraes, Dawn Greyling, Retha Nagel, Leola Esterhuizen, Susánne le Roux, Cecilia Pieterse   Dis Lente en taklede Roer…     Op 4 September het Gerda Aspeling aan die Santa Kleuterskool in Groot Brakrivier ‘n groot skenking oorhandig. Dit het bestaan uit splinternuwe Afrikaanse leesboekies, kleurvolle self-gemaakte boontjie-sakkies […]

Verjaarsdagwense vir Alexandria

  Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 19 September 2024   Verjaarsdagwense vir Alexandria VLV Alexandria vier vanjaar haar 90ste bestaansjaar. Mag jy, dierbare “Vriendin” nog baie jare vir ons gesëend wees. Mag jy ons bly motiveer, inspireer en ons ‘n wil gee om te groei. Veels Geluk!            

Somer Kersfees op Alexandria

  Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Fotograaf: Christel Bakkes Datum: 19 September 2024   Somer Kersfees op Alexandria   Kersfees kom, Kersfees kom, gee aan God die eer Skenk ons ‘n helder somer Kersfees, in hierdie land o Heer! -Laurika Rauch VLV Alexandria vier ‘n vroeë Kersfees met hul Potpourri samekoms in September. Die […]

Nostalgie in Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Isabella Jansen vN Fotograaf: Isabella Jansen vN Datum: 18 September 2024 Nostalgie in Oudtshoorn Radio’s, erfenis en nostalgie het die hoogty tydens hierdie vergadering gevier. Die lede was getooi met ‘n borspeld van Ouma, ‘n voorskoot van Ma of soos Rolina aan ons wys, haar aandromp […]

Dordrecht leer oor jaghonde

Tak: Dordrecht – NOK Studierigting: Land- en Tuinbou Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Ninke Venter Datum: 18 September 2024   Dordrecht leer oor jaghonde   Die Dordrecht-tak word besoek deur ‘n plaaslike boer, Brendon Muir, wat praat oor sy jaghonde. Hy vertel hoe hy betrokke geraak het by die sport en hoe die kompetisies werk: Met ‘n kompetisie stap 3 […]

Sedgefield in pienk vir borskankerbewustheid

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Gerda Van Der Westhuizen Beriggewer: Carin Van Niekerk Datumvanvergadering: 18 September 2024 VLV-Sedgefieldtak in pienk en wit getooi vir borskankerbewustheid Die VLV-tak Sedgefield se gesondheidsvergadering was op 18 September 2024 ‘n teepartytjie ten bate van KANSA. Die saal was propvol dames van die VLV sowel as die plaaslike gemeenskap. Ter ondersteuning van borskankermaand in […]

Sirkel Paarl intertak

  Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Gesondheid en aanbied van Intertak Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 September 2024 Intertak van Sirkel Paarl word aangebied deur Suider-Paarltak op ‘n vrolike en gesonde noot Die intertak het op 18 September 2024 in die Historium – deel van die Afrikaanse Taalmuseum, plaasgevind. Elke tak in die sirkel kon 3 afgevaardigdes stuur. Daar was […]

Aberdeen Beplan 2025 in Volkleur!

Tak: Aberdeen Portefeulje: 2025 Beplanning en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 18 September 2024   Aberdeen VLV Beplan 2025 in Volkleur!     Kunswerke van die dag uitgestal in ‘n pragtige collage   Op ‘n heerlike lente-oggend in September kom Aberdeen VLV se dames by lid Annalie Lategan se plaas Platdrif […]

VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Elize Locke Datum: 17 September 2024 VLV VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE VLV Voëlvlei was bevoorreg om bydraes aan ‘n paar instansies te skenk na suksesvolle fondsinsamelings in Julie en Augustus. Na ‘n reusegeskenk van gebruikte linne, is die linne wat nie net so gebruik kon word nie, verkoop […]