Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VLV VRIENDINNEDAG OP POSTMASBURG

SIRKEL: GRIEKWALAND-WES TAK: POSTMASBURG SAAMROEPER: MARTIE THIART BERIGGEWER: JORIETHA KIRSTEN DATUM: 18 OKTOBER 2024 VLV VRIENDINNEDAG OP POSTMASBURG Die VLV-tak op Postmasburg het vir elke lid die geleentheid gegee om ‘n vriendin na die algemene vergadering te nooi en so is ‘n feestelike vriendinnedag gehou. Die dames het die ligpienk gedekte teetafels vol gemaak en dadelik […]

VLV Prieska stap saam uit

Sirkel:   Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Potpourri Beriggewer:  J van Zyl Datum:  18 Oktober 2024 VLV Prieska stap saam uit Wat ‘n voorreg om die geleentheid saam met die matrieks te kon beleef! Lede van Prieska VLV het die geleentheid, “laaste dag van Matrieks in Hoërskool Prieska”, bygewoon Onder luide applous het die Matrieks die […]

Dit woel by Publieke Veiligheid in Drakenstein

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje:  Openbare Sake Datum: 17 Okt. 2024 Beriggewer: Una Engelbrecht Dit woel by Publieke Veiligheid in Drakenstein Eda Barnard, direkteur Publieke Veiligheid, waaronder die brandweer, verkeers- en munisipale wetstoepassing ressorteer, en waarnemende direkteur van Gemeenskapsdienste, was die spreker. Sy beklemtoon haar en haar spanne se rol om die hele Drakenstein […]

VRYBURG DRA PIENK VIR BORSKANKERMAAND

  SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 16 OKTOBER 2024 PORTEFEULJE: KUNSTE EN HANDVLYT SAAMROEPER: MARIETJIE STEYN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VRYBURG DRA PIENK VIR BORSKANKERMAAND Lede kry ‘n pienk strikkie en dra pienk om bewustheid te kweek van die gevare van borskanker.   Tak vier die 95e bestaansjaar van VLVK. Die Vroue Landbouvereniging van Kaap Provinsie is gestig op […]

Sedgefield onderneem uitstappie na NSRI-Wilderniss

Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Opvoeding Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 16 Oktober 2024 NSRI red lewens op see en by binnelandse waters Die VLV-Sedgefield tak se dames het op 16 Oktober 2024 ‘n heerlike uitstappie na die NSRI-Wilderniss onderneem. Ons was ook bevoorreg dat Petro Döman, een van SWD se bestuurslede, teenwoordig was. NSRI […]

Aberdeen leer hoekom is ‘n seekoei se melk pienk!

Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 16 Oktober 2024   Aberdeen leer hoekom is ‘n seekoei se melk pienk! Hoekom is ‘n seekoei se melk pienk? As jy nie weet nie – moes jy Aberdeen-tak se vergadering op 16 Oktober 2024 bygewoon het… Hierdie vergadering het elke lid op ‘n reis geneem – eers […]

Suider-Paarl besoek Salem Bybelse tuin

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Uitstappie Maand Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 16 Oktober 2024 Suider-Paarl besoek Salem Bybelse tuin Die Tema, “Bewonder en Bewaar ’n liefde vir die natuur” het ‘n groep van Suider-Paarl tak laat besluit om iets in die natuur te beleef. Daar is ‘n bespreking gemaak by “Salem – die Bybelse tuin” […]

Douglas leer kaas maak op bokplaas

Sirkel: Kimberley   Tak: Douglas   Portefeulje: Leefstyl   Saamroeper: Luane le Roux   Berriggewer: Rina Hansen   Datum: 15 Oktober 2024   Douglas – Kaasmaak op Bokplaas saam Luane le Roux   Op 15 Oktober het die vroue van VLV Douglas die Melkbokplaas besoek net buite Douglas. Luane le Roux boer met British Alphine-bokstoet. […]

VROLIKE VLV VERJAARDAGVIERING

  SIRKEL: WESKUS TAK:   AURORA ONDERWERP: VLVK VERJAARDAGVIERINGE BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM VAN VERGADERING: 15 OKTOBER 2024   VROLIKE VLV VERJAARDAGVIERING   Aurora het op 15 Oktober ’n Verjaardag “High Tea” gehou om die 95 jarige bestaan van VLVK te vier. Dit was ook die Internasionale dag vir Plattelandse vroue en ons het ’n kers vir beide aangesteek. […]

GOODWOOD – HUMOR EN LAG

  Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Fondsinsameling Beriggewer: Alet Colyn en Shirley Brand Datum: 12 Oktober 2024 GOODWOOD – HUMOR EN LAG   Karien van Niekerk (Deloris se Dagboek) het die gehoor vermaak met haar kwinkslae oor die wel en weë van die vrou. Almal kon identifiseer met ‘n huistrek – die uitpak en sorteer van […]