Murraysburg borg matriekbaadjies
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Studierigting: Opvoeding enKultuur Beriggewer: Renèe Swanepoel Datum: 10 Augustus 2022 Murraysburg bied jaarliks ‘n Bemagtiginsdag vir die matrieks van die plaaslike hoërskool aan. Die kinders kry dan elk ‘n geskenkie ook. Vanjaar het die VLV vir elke kind R150 geborg om die koste van hul matriekbaadjies te help dra. ‘n […]
Wholeheartedness and vulnerability.
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Datum: 14 Junie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Een van Murraysburg se staatmakerlede het onlangs ’n hele paar maande van erge trauma belewe a.g.v. gesondheidsprobleme. Alna Theron was dapper genoeg om haar pad deur die ses maande, wat vir haar gevoel het of sy in ’n donker mynskag toegemaak is, […]
Entrepreneur maak eie essensiële olies
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou en Tuinbou Datum: 14 Junie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Toe Carine Borman van Murraysburg essensiële olies begin gebruik en die waarde daarvan besef, het haar hande dadelik begin jeuk om méér daarmee te doen. Sy het navorsing gedoen en begin om produkte te vervaardig. Haar besigheid is ’n werk […]
Die gesondheidswaarde van heuning
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 9 Maart 2022 Boekbespreking: Maretta bespreek die boek, So jonk as wat jy dink kortliks. Die boek wat deur verskillende skrywers geskryf is, beklemtoon weer belangrike lewenswaarhede, bv. maak vrede met hoe jy lyk, die leënessindroom, en baie meer. Die boek lees maklik en is […]
Ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Datum: 9 Februarie 2022 Beriggewer: Theresa Troskie Adri Krüger, sameroeper van Kunste en Handvlyt, Murraysburg vertel van die nuwe Suid-Afrikaanse musiek wat sy gereeld by die Hoërskool Murraysburg, waar sy ’n onderwyseres is, by die leerders hoor. Haar interessante bespreking van die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek deur […]
Groentekweek-projek op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou En Tuinbou Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 22 September 2021 Elana Grobler, sameroeper van Landbou en Tuinbou, Murraysburg, beveel die boek “Begin jou eie Groentetuin” deur Johan van Zyl en Pieter van Noord aan. Dit is ’n baie volledige boek wat jou stap vir stap lei om suksesvol ’n groentetuin […]
Braille en Bingo op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Opvoeding En Kultuur Datum: 28 Julie 2021 Beriggewer: Theresa Troskie Begraafplaas stap: ’n Groepie lede het tussen 11:00 en 12:00, voor die vergadering in Murraysburg se kerkhof gaan stap om meer bewus te word van die dorp se geskiedenis. Kersies aansteek: Hannelize van Heerden, sameroeper van Opvoeding en Kultuur, […]
Geskiedenis van mandalas

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 12 Mei 2021 Kunste en Handvlyt by VLV was ’n heerlike “doen” vergadering! Adri Krüger, sameroeper, het die vergadering bekend gestel aan twee splinternuwe entrepreneurs-besighede in Murraysburg: ’n Jong, nuwe boervrou van Murraysburg, Riana van Heerden, is ’n gekwalifiseerde skoonheidsdes-kundige. Sy het al […]
Mansmodes word bespreek
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 April 2021 Die leefstylsameroeper, Adrie Conradie stel die spreker, Naudé Avenant bekend. Mansmodes is nou nie juis ’n gesprek vir langs die braaivleisvuur nie! ’n Mens moet gemaklik voel in jou lyf en in die klere wat jy dra. Dit is belangrik om te […]
Maak erns met jou gesondheid
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 10 Maart 2021 Maretta Theron, sameroeper van Gesondheid, meld dat die heel eerste gediagnoseerde geval van Covid-19 presies ’n jaar gelede in ons land aangekondig is. Sy gee statistiek van al die pandemies wat die wêreld al getref het. Die gasspreker, Susanna van der Merwe, […]