Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Murraysburg hou Kersmark

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste en Handvlyt Datum: 11 November 2020 Beriggewer: Theresa Troskie   Murraysburg se Kersvergadering was vanjaar in die vorm van ’n Kersmark.  Agt stalletjiehouers het hul produkte kom uitstal en verkoop en die middag saam met die VLV lede geniet.  Die wêreld het gewemel van die jong mammas en kindertjies!  […]

Huishulpe word bederf op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Al 6 Studierigtings Datum: 20 Oktober 2020 Beriggewer: Theresa Troskie   Vyfde  damesoggend  vir  huishulpe  in  Murraysburg 35 gaste en 9 VLV lede het die oggend bygewoon. Susanna van der Merwe (Openbare Sake) het die byeenkoms afgeskop met ’n aangrypende dramatisering en praatjie oor:  Respek vir jouself, jou medemens, jou omgewing […]

Pendulumkuns op Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 19 Augustus 2020   Janet Kingwill is ’n boervrou van Murraysburg, maar ook ’n bekende kunstenaar. In 2016 is sy deur ’n vriendin uitgedaag om 5 kunswerke in 5 dae te maak en dit dan op facebook te vertoon.  Op daardie stadium het […]

Matriekbemagtiging

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Al 6 Portefeuljes Beriggewer: Theresa Troskie Datum: 14 Augustus 2020   Matriekbemagtiging  2020 Al die lekker dinge waarna kinders uitsien in hul matriekjaar is die matrieks van 2020 nie beskore nie! Die Koronavirus en Covid-19 het die matrieks van 2020 beroof van alles waarna hulle al jare lank uitsien … […]