Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Langebaan leer meer oor Xhosa tradisies

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 12 April 2023 Maureen Koekemoer en haar groep van Opvoeding&Kultuur is die gasvroue.  Hulle vermaak ons deur die “Jerusalema” te dans, wat sorg vir ‘n vrolike samesyn. Mariëtte Opperman het ‘n liefde vir tale en sy wens die dames geluk wat in April […]

Afsluiting: Langebaan

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Afsluiting Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 2 November 2022   Op 2 November 2022 het Langebaan Tak hul afsluiting en prysuitdeling gehou. Louna Niehaus, Voorsitter, en Yvonne Neethling het elkeen hul 10jaar kenteken ontvang.   Louna Niehaus en Ninkie Goussard 35jr                        […]

Plofstofdeskundige besoek Langebaan

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Studierigting: Kunste en Handvlyt en Openbare Sake Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 10 Junie 2022 Op 12 April was 65 lede op ‘n uitstappie na Kirstenbosch. Na baie gestap in dié pragtige tuine, het ons ‘n heerlike middagete daar geniet voordat ons teruggekeer het.                 […]

Langebaan se eie Olimpiade

Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Afsluiting Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 3 November 2021 Op 3 November het ons amptelik en informeel, ons 2021 VLV jaar geeïndig met ons eie Olimpiade, aangesien dit juis dié jaar Olimpiese Spele was. Lande wat deelgeneem het en verteenwoordig was deur groepe: Kunste & Handvlyt – Japan       Gesondheid […]

Almal moet alles kan hoor

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 16 Oktober 2021 Algemene Vergadering gehou op 6 Oktober 2021 te Beacon Kerk, Langebaan. Die dames van GESONDHEID was ons gasvroue en audioloog, Karien Scheepers van Coast2Coast Hearing, het ons meer kom vertel oor die verskillende fases van gehoorverlies. Sy is absoluut passievol daaroor dat […]

Koekversiering op lentedag

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 1 September 2021 Die wind was koud, maar die son het warm geskyn – en net so warm het die oulike dames van Leefstyl ons vandag op Lentedag onthaal. Ek wil hierdie maand berig met meer foto,s en het foto ‘collages’ saamgestel en genommer: Collage […]

Langebaan wys waardering vir Gesondheidswerkers

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 9 Augustus 2021 Op 28 Julie het ons Kunste&Handvlyt groep weer geskenkpakkies uitgedeel aan gesondheidswerkers by Langebaan Kliniek en by Pathcare in Langebaan. Ons pakkies was sommer propvol lekker geskenkies: • Carla Snyman en Hennah Greeff het mooi bedsokkies gebrei. • Nienkie Goussard, Charlotta van Eeden en […]

Kersfees in Junie op Langebaan

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 2 Junie 2021 Ons het sommer baie lekker Kersfees gehou dié maand. Kunste en Handvlyt se sameroeper, Ria Nagel en haar groep, het regtig die gees van Kersfees geskep met die dekor. Na die verwelkoming, opening en nodige sake, het ons NG Kerk Koster, Marius, heerlik met […]

Blou, blouer, blouste….

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Cynthia Huysamen 28 April – Annalie Strydom (Anni) word gegroet Anni was voorheen Sameroeper van Landbou&Tuinbou en sy het vir ‘n redelike tydjie die verantwoordelikheid gedra saam met haar Voorsitterskap. Anni het haar VLV lidmaatskap in April vanjaar opgesê. Anni sal verseker gemis word by Langebaan […]

Bewaar ons erfenis

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 5 Mei 2021 Dis skielik winter en oral is daar truie en baadjies – gister was dit nog somer, maar gelukkig is daar pragtige blomme in die saal wat sommer ‘n warm gevoel skep. Die dames van Leefstyl 2 was ons gasvroue en hul Sameroeper, Helmie (Poppie) […]