Langebaan: Lid vertel van ervaring in China

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen & Elaine Marais Datum: 15 April 2021 Algemene vergadering gehou op 14 April 2021 te Beacon Kerk, Langebaan. Na ‘n jaar sonder algemene vergaderings, was dit baie lekker om uiteindelik weer bekende gesigte en VLV-dinge te beleef al het die dreigende 3de vlaag van die epidemie die […]
Langebaan bederf Gesondheidswerkers

Sirkel: Weskus Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 7 April 2021 Projek: Sirkel Weskus reik uit na Gesondheidswerkers Die VLV (Vroue Landbouvereniging), Sirkel Weskus se Langebaan Tak, bederf gedurende 2021 hul Gesondheidswerkers. Op Woensdag 7 April het hul groep, KUNSTEenHANDVLYT, pakkies uitgedeel aan die personeel van LANGEBAAN KLINIEK en ons sê baie dankie aan […]
Uitreik na gesondheidswerkers

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 23 Maart 2021 PROJEK SIRKEL WESKUS : REIK UIT NA GESONDHEIDSWERKERS Daar is besluit om bederfpakkies uit te deel aan Langebaan se gesondheidswerkers en op Donderdag 11 Maart het die Vroue-Landbouvereniging se groep vir GESONDHEID, hul pakkies uitgedeel aan die personeel van ATLANTIC MEDICAL RESPONSE – […]
Mussies vir KANSA

Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 2 Oktober 2020 Langebaan-tak se breiers het voor en tydens die grendeltydperk hul penne besig gehou en die pragtigste mussies gebrei ten bate van kankerpasiënte. Op Vrydag 2 Oktober kon ons uiteindelik die mussies aan KANSA se Weskus-tak oorhandig. Op die foto hierbo, vlnr: Louna […]
Mnr SA inspireer ander
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 5 Februarie 2020 Vandag kon ons almal weer kinders wees, want die saal en teetafel se dekor het dit uitbasuin en wat ‘n pragtige kinderpartytjie was dit nie. Dankie Hennah Greeff vir die mooimaak en al die dames van Opvoeding&Kultuur vir die […]