By Opvoeding en Kultuur pas – toebroodjies, skoolhemp en ’n das
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 5 Februarie 2025 By Opvoeding en Kultuur pas – toebroodjies, skoolhemp en ’n das Opvoeding en Kultuur se “personeel” is opgewonde om almal na die lang vakansie welkom te heet. Die skooltema is ook in die voorportaal sigbaar met die […]
Oervoël se vlerke sprei uit
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 16 Augustus 2024 Oervoël se vlerke sprei uit Oervoël (Langebaan se 2024-woordkunsinskrywing) is ’n eenbedryf wat in die museum afspeel. Oervoël (Elma Oberholzer) en haar afstammelinge, Volstruis (Hannetjie Basson), Swaeltjie (Dalena van die Vyver) en Slang (Mariette Opperman) begin […]
Kunste en Handvlyt neem ons saam na die oseaan
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Ria Nagel Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 7 Augustus 2024 Kunste en Handvlyt neem ons saam na die oseaan Ria Nagel, Kunste en Handvlyt se formidabele saamroeper. Die borsspeld is ’n selfgemaakte kunsskepping wat op elke gasvrou se lapel gepryk het. Met die intrapslag […]
Langebaan verdryf die koue
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Bestuur: Sirkel Weskus-projek Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 17 Julie 2024 Die koue word verdryf met mussies, handskoene en kombersies om die lyf As deel van Sirkel Weskus-projek het van die bestuurslede kombersies, mussies en handskoene by Langebaan Primêr uitgedeel. Cynthia Huysamen, Ria Nagel, Louna Niehaus, Elize van Niekerk, […]
Langebaan Kunste en Handvlyt groet ’n lid
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Kunste en Handvlyt Sameroeper: Ria Nagel Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 3 Julie 2024 Kunste en Handvlyt groet ’n lid met spyt Kunste en Handvlyt groet Marianne de Waard wat Kleinmond toe verhuis met ’n heerlike koffie-en-koekkuier by die Tolhuis. Liewe Marianne, ons sagmoedige lid, mag dit met […]
Langebaan inligtingsdag oortref verwagting
Tak: Langebaan Portefeulje: Leefstyl-inligtingsdag Sameroeper: Ella Barnard Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 20 Junie 2024 Langebaan Leefstyl inligtingsdag oortref verwagting Op 20 Junie 2024 is ’n suksesvolle Leefstyl-inligtingsdag by Langebaan Primêr gehou. Ita van der Merwe, VLV-beoordelaar, het kompetisie-items bespreek en raad is gegee oor al die moets en moenies. Ita is […]
Langebaan dagmoeders dankbaar vir sop
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Leefstyl Sameroeper: Ella Barnard Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 14 Junie 2024 Langebaan se dagmoeders is dankbaar vir bottels met sopbestanddele Bottels gevul met sopbestanddele vir dagmoeders in Langebaan-omgewing. Ella, Dot, Marijke en Louna is fluks besig om die bottels met die sopbestanddele te vul. Knap gedaan. […]
Seilvaart op Langebaan se radar
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Portefeulje: Openbare Sake Sameroeper: Birgi Oosthuizen Beriggewer: Mariette Opperman Datum van vergadering: 5 Junie 2024 Seilvaart op Langebaan se radar Langebaan se Junie-vergadering was baie suksesvol te danke aan die bekwame bestuur en Openbare Sake se knap komitee. Ons pragtige, elegante Estelle du Plessis (VLVK President) het die […]
Langebaan versier Seiljagklubtafels
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Bestuur: Seiljagklub tafelverfraaiing Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 15 Mei 2024 Seiljagklubtafels word versier deur Langebaan bestuur Bestuurslede maak gereeld van Langebaan Seiljagklub se fasiliteite gebruik vir bestuursvergaderings. As blyk van waardering het Maureen voorgestel dat almal ’n bydrae lewer om die tafels te verfraai. Van links na regs […]
Woef stap saam op Langebaan
Sirkel: Weskus Tak: Langebaan Potpourri: Besoek aan Langebaan Diereskuiling (LAC) Beriggewer: Mariette Opperman Datum: 3 Mei 2024 Woef stap saam op Langebaan Die welversorgde honde by Langebaan Diereskuiling (LAC) word gereeld deur lede vir ’n uitstappie geneem. Katspeelgoed is deur Ninkie Goussard geskenk. Blikkieskos is ook altyd ’n welkome bydrae. […]