KLEIN-BRAKRIVIER SKOP 2025 KLEURVOL AF
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Retha Nagel Datum van vergadering: 28 Januarie 2025 KLEIN-BRAKRIVIER SKOP 2025 KLEURVOL AF Ten spyte van ‘n vaal grys reëndag, het die Kleinbrakkies die jaar se eerste byeenkoms op Dinsdag, 28 Januarie kleurvol meegemaak. Ons kleurvolle landsvlag met gekleurde ballonne het ons reënboognasie uitgebeeld saam met die bestuurslede wie as gasvrouens opgetree […]
Ivy bring vreugde
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: Desember 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Ivy bring vreugde 2025 se projek is ‘Bejaardes maak saak’, maar Klein-Brak onder leiding van voorsitter, Franci Raubenheimer, is reeds ‘n geruime tyd by die Groenkloof aftreeoord(e) in die omgewing betrokke. Van die geleenthede is besoeke aan Groenkloof self, kuier-uitstappies met tee en koek en […]
KLEINBRAKKIES LEEF, LEER, GROEI, DEEL…
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: November 2024 Webwerf beriggewer, Lydie Terblanche Tak beriggewer, Retha Nagel LEEF, LEER, GROEI, DEEL – ALTYD VOLSTOOM Annelise de Jager ‘n Groepie van ons taklede het na ‘n baie interessante en inspirerende praatjie gelei deur Annelise de Jager gaan luister. Sy is ‘n gekwalifiseerde Neuro-afrigter en fokus op emosionele […]
Mooiste mooiste maand vir Kleinbrakkies
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Lydie Terblanche DIT IS DIE MAAND OKTOBER. DIE MOOISTE, MOOISTE MAAND. Van die taklede (Franci, Susanne, Deville, Eva & Karin), woon Eden-tak se metal embossing werkwinkel in Sedgefield by. Die lewe na aftrede, ‘n praatjie deur Annelise de Jager wat aan taklede belangrike inligting verskaf. Die takprojek, Santa […]
Dis lente en Kleinbrakkies roer…

Klein-Brakrivier Sirkel SWD Potpourri Beriggewer, Lydie Terblanche Bydraes, Dawn Greyling, Retha Nagel, Leola Esterhuizen, Susánne le Roux, Cecilia Pieterse Dis Lente en taklede Roer… Op 4 September het Gerda Aspeling aan die Santa Kleuterskool in Groot Brakrivier ‘n groot skenking oorhandig. Dit het bestaan uit splinternuwe Afrikaanse leesboekies, kleurvolle self-gemaakte boontjie-sakkies […]
Klein-Brakrivier lekker besig
SIRKEL: SWD TAK: Klein-Brakrivier Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 Augustus 2024 Klein-Brakrivier lekker besig Op 20 Augustus geniet lede ‘n kreatiewe verf-jou-eie-artikel oggend by All Things Bisk, Droombos (Tergniet) 15 & 16 Augustus woon die voorsitter Franci Raubenheimer en tak-beriggewer Lydie, die Kongres in Parow by. Karen Kershoff is deel van die hardwerkende span wat […]
Klein-Brakrivier hou GRIEKSE FEES
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Portefeulje: Leefstyl Saamroeper & beriggewer: Dawn Greyling Datum: 30 Julie 2024 Klein-Brakrivier hou GRIEKSE FEES Klein-Brakrivier se Leefstyl-byeenkoms in Griekse styl, word deur Dawn Greyling en haar bekwame span gasvrouens aangebied. Die saal word in blou en wit getooi en is met Griekse beelde, olyftakke en vlae versier. Gaste word verwelkom met […]
Klein-Brakrivier lede besoek Museum
Klein-Brakrivier, SWD 24/07/2025 Opvoeding & Kultuur Lydie Terblanche Klein-Brakrivier lede besoek Museum Lede van Klein-Brakrivier het die Groot Brak Museum (‘n ou skoolhuis wat in 1902 gebou is) in Amy Searlestraat besoek. Die museum verteenwoordig die geskiedenis van die dorp na die aankoms van die Searle-familie in die laat 1850’s, die gebruik […]
BLY BESIG DEUR DIE WINTERMAANDE
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: Junie/Julie 2024 Beriggewer, Lydie Terblanche Fotobord: Verskeie projekte en geleenthede BLY BESIG DEUR DIE WINTERMAANDE Retha Nagel, Saamroeper Kuns & Handvlyt se maandbyeenkoms. Bekende skrywer Maretha van der Westhuizen was die spreker. Lucia du Plessis was die wenner van Retha se pragtige handgemaakte engel. Christa Vreugdenburg is gereeld […]
SANTA BONNE PROTEAS IS BESLIS ‘N BESOEK WERD
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: Sirkel SWD Datum: 7 Junie Beriggewer: Lydie Terblanche Skrywer & fotograaf: Retha Nagel SANTA BONNE PROTEAS IS BESLIS ‘N BESOEK WERD ‘n Groot groep van die Klein-Brakrivier het op Vrydag 7 Junie, ‘n spog proteaplaas besoek. Die gevestigde plaas beslaan 75ha waarvan 20 ha tans 34 spesies uit die 330 spesies in Suid-Afrika […]