Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Touch a life. Mend a heart.

TAK: Klein-Brakrivier SIRKEL: SWD PORTEFEULJE: Openbare Sake DATUM: 21 Mei 2024 SAAMROEPER: Denise Taljaard BERIGGEWER: Lydie Terblanche Touch a life. Mend a heart.   Cindy Nortje from Life Community Services visited the branch and gave an inspirational talk on the motto that they live by, ‘Touch a life and mend a heart.’ LIFE Community Services is a Christian […]

SUID-AFRIKA EN INDONESIË SE VERBINTENIS

Sirkel:  SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: 27 April 2024 Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Tak-fotograaf: Susánne le Roux   Mosselbaai Munisipaliteit, Raadslid Anton Dellemijn het ook die geleentheid bygewoon, hier saam met Konsul-generaal Todiono (foto verskaf) Raadslid Anton Dellemijn ook tydens die geleentheid (foto’s verskaf)   SUID-AFRIKA EN INDONESIË SE VERBINTENIS   Op 27 […]

Mosaïektonnel het Klein-Brakrivier in vervoering

Sirkel:  SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum:16 April 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Skrywers: Retha Nagel & Leola Esterhuizen Sameroeper: Kuns & Handvlyt Fotograwe: Retha Nagel, Ria van Straaten, Leola Esterhuizen en Suzette O’Kelly   Mosaïektonnel het Klein-Brakrivier in vervoering   DIE GROOTSTE MOSAÏEKWERK IN AFRIKA (deur Retha se lens)   Kleinbrak-taklede het op Dinsdag, 16 April 2024, ‘n uitstappie […]

KLEIN-BRAKRIVIER ENJOYS INTER BRANCH PARTICIPATION

Sirkel:  SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum:13 April 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Kuns & Handvlyt Fotograaf: Ria van Straaten   KLEIN-BRAKRIVIER ENJOYS INTER BRANCH PARTICIPATION Branch members enjoyed Eden’s Zentangle Workshop along with other VLV friends from the George and Hartenbos branches. Immie Howard, from Eden, commented, ‘Like everything in life, once the skill was mastered, everyone […]

So proe-proe deur Bali

Sirkel: Sirkel SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Datum: 26 Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Skrywers: Retha Nagel & Dawn Greyling Fotograwe: Retha Nagel, Ria van Straaten, Dawn Greyling, Leola Esterhuizen, Suzette O’Kelly, Jenny Spangenberg, Meisie Pretorius   So proe-proe deur Bali   Tydens ons maandelikse byeenkoms van 26 Maart, kry die Kleinbrakkies die […]

Klein-Brakrivier supporting “Tags & Tops” since 2019

Sirkel: Sirkel SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: 18 Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Gemeenskapsbetrokkenheid   Klein-Brakrivier supporting “Tags & Tops” since 2019   Klein-Brakrivier (with contributions from neighbouring branches), in collaboration with the Great Brak Conservancy supports the Sweetheart Foundation by collecting “tags & tops” for recycling and manufacturing of specialised wheelchairs. Most recipients are children with […]

Besige Klein-Brakrivier-lede

Sirkel: Sirkel SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: Februarie & Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche Besige Klein-Brakrivier-lede The Iconic Tunnel Mosaic Project Klein-Brakrivier taklede, Franci, Christine & Susánne het op 29 Februarie’24 die moontlikheid van ‘n tak-uitstappie by die Mosaïek tonnel projek in Pinnacle Point Mosselbaai, gaan ondersoek. Tydens hierdie besoek het Amos van der Merwe oor […]

Klein-Brakrivier net eenvoudig ‘die beste’ in SWD

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Datum: 6 Maart 2024 Beriggewer: Lydie Terblanche   Die “Simply the Best”-trofeë vir die beste VLV-tak in SWD is hierdie jaar weer aan Klein-Brakrivier toegeken.  Elize Locke, SWD Sirkel-President het tydens die SWD konferensie op 6 Maart 2024, die toekenning gemotiveer deur na hulle aktiwiteite in 2023 te verwys. Lede van […]

 Klein-Brakrivier leer meer van Zentangle Kuns

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 Februarie 2024  Zentangle Kuns Klein-Brakrivier lede het op 20 Februarie 2024 Hartenbos se byeenkoms bygewoon. Milde Weiss het Zentangle kuns, SWD Handvlyt projek, verduidelik. Die volgende lede het dit bygewoon: Franci Raubenheimer, Voorsitter; Susanne le Roux, Vise-Voorsitter; Cecilia Pieterse, Landbou & Tuinbou […]

Die bedreigde seeskilpad

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Tak Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanch Datum: 14 Februarie 2024 Die bedreigde seeskilpad Die Two Oceans Turtle Roadshow was op 14 Februarie 2024 by die Great Brak Youth Café, om aan belangstellendes meer oor hulle reddingspogings (Turtles and What to do), en ander aktiwiteite te vertel. Die geleentheid is […]