Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Klein Brakrivier: Leer ons lede ken

Sirkel: SWD Tak: Klein Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Februarie 2021   Leer meer van ons lede Hierdie week kyk ons na ons tak se onder-voorsitter, ‘n ware sieraad, Lynette Nel. Lynette vertel van haarself in haar eie woorde: “In Engels noem ek myself WYSIWYG, wat sê “What you see is what you get!” Ek het […]

Kleinbrak spog met sy lede se handwerk

Sirkel: SWD Tak:Klein-Brakrivier Beriggewer: L Terblanche Datum: Januarie 2021   Kleinbrak-Tak is altyd gereed om met hulle kreatiewe dames te spog. Januarie 2021 word afgesluit met ‘n kykie na van hierdie dames se projekte:   Cecilia Pieterse, mosaik-guru, deel van haar werk. Kreatiewe Deville du Plessis wys van haar ‘pottery’ items             […]

Afsluiting: Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Afsluiting Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 2 November 2020   Klein-Brakrivier het 2020 op ‘n ligte en informele, maar gepaste manier afgesluit. Lede met familie en vriende het almal by die plaaslike kwekery “Ornamental Gardens” byeengekom. Nadat almal die nodige sanitasie prosesse deurgewerk het, is daar lekker in die pragtige tuine gekuier […]

Kleinbrak vier Tuindag

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou- en Tuinbou / Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 12 Oktober 2020   OKTOBER – DIE MOOISTE, MOOISTE MAAND Oktober is ‘n vrolike maand hier in die Kleinbrak-omgewing. Vise-Voorsitter Lynette reik uit na gewillige lede van ons  tak om betrokke te raak by ‘n gemeenskapsprojek wat sy van […]

Kleinbrak lede help strande opruim

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Landbou- en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 21 September 2020   VLV Kleinbrak deel van die “International Coastal Clean-up Day” Rommel in oseane is een van die ernstigste besoedelingsprobleme wat ons planeet wurg. Veel meer as net hoe sleg dit lyk, is ‘n stygende gety van marine afval besig om […]

Kompetisiemaand op Kleinbrak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: Augustus 2020   Augustus: Kompetisiemaand Augustusmaand was dit hier in Kleinbrak tyd vir die inhandiging van tak- en Sirkel kompetisie items. Soos altyd kan mens net in verwondering staan oor almal se kunstigheid. Deelnemers aan kompetisies in die Virus-jaar was: Deville du […]

Vrouens kan nooit stilsit nie

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 Julie 2020   VROUENS KAN NOOIT STILSIT NIE Junie en Julie 2020 in Kleinbrak is dit steeds winter, steeds inperkings en sosiale distansiëring. Die dra van maskers is verpligtend, daar is aandklok regulasies deur die nag en vroeë oggendure en weereens mag niemand ‘n glasie wyn […]

VLV Kleinbrak leer virtueel meer oor slange

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: Julie 2020   SLANGE: WEES VERSIGTIG MAAR NIE VERSKRIK NIE   Noem net die woord “slang” en mense spaander, maar dalk kan die ingeligte persoon tog meer diskresie gebruik, in plaas van net die slang se kop te “vermorsel”. Die Kleinbrak-tak leer hierdie […]

Winter in die Suid-Kaap

  Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 12 Junie 2020   Dis winter in die Suid-Kaap Junie 2020 het soos altyd maar sy dinge. Fase 3 van Grendeltyd het ingeskop wat effe meer vryheid gee, maar steeds inperkend bly. So byvoorbeeld kon my Susterskind weer aangaan met matriek, is daar nou lang opgewonde […]

Die geskiedenis van Mosaïek

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche   Kleinbrak-tak het die afgelope tyd bietjie aanlyn raad en idees oor mosaïek werk gedeel. Dit het die vraag laat ontstaan, waar kom hierdie kunsvorm vandaan?   THE HISTORY OF MOSAIC The history of mosaic goes back some 4,000 years or more, with the use of […]