Broodbak week op Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 6 Mei 2020 Die eerste week van 2020 – Fase 4 Inperkinge sal beslis in die Kleinbrak-tak geskiedenis, as “brood-bak-week” moet bekendstaan. Verskillende variasies van die gewilde roer-brood resep is op die sosiale media groep gedeel, uitgetoets en geniet. Vir die bedrewe bakkers wat […]
Vlytige vrouens hou hulself besig
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 24 April 2020 In die laaste skof van Fase 5 nasionale inperking hou die VLV Kleinbrak tak, soos mens kan verwag van vlytige vroue, steeds hulle hande besig. “Ledigheid is (immers) die duiwel se oorkussing”. Daar word elke dag belê in […]
Klein-Brakrivier lede hou hulself besig
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Leefstyl Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 23 Maart 2020 Ten spyte van die virus en die gepaardgaande uitdangings daar rondom, het die Kleinbrak-tak se lede nie in Maartmaand stilgesit nie. Baie het inspirasie wat tydens die Februarie mini-werkwinkels gekry is, aangewend om kunstig te verkeer, soms selfs terwyl daar na kleinkinders gekyk word. […]
Kleurvol en Kreatief

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 Februarie 2020 KLEINBRAK VLV-TAK: KLEURVOL EN KREATIEF Hope pret, baie inspirasie, kuier, koek, kunstig- en kreatiewe samesyn! Dit kan alles Kleinbrak VLV-tak se Kuns-portefeulje byeenkoms op Dinsdag 25 Februarie beskryf. Delville du Plessis het namens die tak almal by haar prag teetafels verwelkom terwyl […]
Operasie skoonmaak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 11 Februarie 2020 Vlytige dames van die Kleinbrak-tak het saamgestaan om die Reebok Gemeenskapsaal se kombuis skoon te maak: (Van links na regs) Suzette, Suzanne, Hester, Cecilia en Lynette. Wel gedaan dames!
Kleinbrak leer meer van VLVK se geskiedenis
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: 28 Januarie 2020 Kleinbrak-Tak kyk na die geskiedenis en beplan vir die toekoms. 1929 was wêreldwyd ʼn onstabiele en uitdagende jaar. Die nasleep van die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918) het ekonomiese probleme veroorsaak en Europa het gesukkel om oorlogskuld en -herstelwerk te hanteer. Dit alles […]
Adopt a Plant

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 17 Januarie 2020 Kleinbrak VLV-tak se lede met hulle gaste, ondersteun die plaaslike kwekery, Ornamental Gardens, se “Adopt-a-Plant” geleentheid.