Landbou: Hoe lank bestaan dit al?

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou, Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: Julie 2021 AGRICULTURE – HOW LONG HAS IT BEEN AROUND? Recently the Western Cape Minister of Agriculture visited the Mossel Bay District to meet with the Western Cape Women’s Agricultural Organization, whom he calls “the backbone of the agricultural sector”. […]
Sakke vol kombersies vir versorgingsoord

Sirkel: SWD Tak: Kleinbrakrivier Projek Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 15 Junie 2021 Juniemaand in Klein-Brakrivier Dit is winter hier in Klein-Brakrivier en ons VLV-tak het die Hartenbos Versorgingsoord gaan verras met sakke en sakke vol gebreide komberse. Suzette, Lydie en Lynette As gevolg van die verhoogde […]
Klein-Brak VLV ondersteun DBV

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 22 Mei 2021 Klein-Brak VLV tak het op verskeie vlakke en met groot entoesiasme die Mosselbaai DBV se onlangse Sleepathon op 22 Mei 2021 ondersteun. Oom Paul Möller wat 72 jaar oud geword het, het sy verjaarsdag gevier deur 72 uur in die hondehokke deur te bring. […]
Klein-Brakrivier kuier saam met Trienie

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 18 Mei 2021 Klein-Brakrivier Tak het op 18 Mei lekker saam met Trienie Barnard, SWD Sirkel Kunste en Handvlyt Sameroeper, gesels en gekuier. Altyd vriendelik en behulpsame Trienie het oor verskeie kuns tegnieke, die kompetisie artikels vir SWD en VLVK gesels en lede […]
Klein-Brakrivier span uit

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 20 April 2021 Klein-Brakrivier se lede het ‘n heerlike uitstappie na die toweragtige Eight Bells Mountain Inn geniet. Daar was ‘n begeleide toer deur die pragtige tuine van die landgoed, besigtiging van die historiese gebou, ‘n interessante vertelling deur die vriendelike eienaar Billy […]
Klein-Brakrivier leer om seep te maak

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: L Terblanche Datum: 30 Maart 2021 Op 30 Maart het die lede van Klein-Brakrivier in die tuine van klipheuwel Padstal bymekaar gekom. Thea de Villiers het aan die dames verduidelik hoe om seep te maak. Ingredients: Lye water 64 g Sodium hydroxide27 oz 128 g Distilled water52 oz Solid oils […]
Klein-Brakrivier spog met ‘n nuwe vaandel

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: L Terblanche Datum: 30 Maart 2021 Die Klein-Brakrivier VLV-tak het 2021 met ‘n moderne weergawe van hul tak-vaandel, ingegaan. Die nuwe mosaïek vaandel is deur Cecilia Pieterse gemaak. Dié tak is op 1 Julie 1938 deur mev Dora Robertson op die plaas Groot Zorgfontein, aan huis […]
Blye weersiens na inperking

Sirkel: SWD Tak: Klein Brakrivier Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: Februarie 2021 Klein-Brakrivier het in Februarie bymekaar gekom na ‘n jaar se isolasie. Alle voorsorgmaatreëls was in plek en die geleentheid het in ‘n tuin plaasgevind. Dit was heerlik om mekaar weer te sien en saam buite te kuier. Christa en Tiebie geniet die tuin […]
Klein-Brakrivier verwelkom ‘n nuwe lid

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: L Terblanche Datum: 27 Februarie 2021 Retha Nagel is oorgeplaas vanaf Kimberley-tak en is ‘n GROOT aanwins vir Klein-Brakrivier. Op die foto is Retha tydens die Kimberley & Distrik se 2020 Konferensie: Eerste plek vir weefwerk (handsak) Eerste plek vir fotografie (bome) Hoogste punt vir Handvlyt Vierde plek vir […]
Klein-Brakrivier deel Jaarkentekens uit

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Beriggewer: L Terblanche Datum: 23 Februarie 2021 VLV Klein-Brakrivier se taklede ontvang jaarkentekens vir 2020/21: Dalene Cloete 25 jaar Dee Disney 5 jaar Ina Greef 50 jaar Hester Krige 40 jaar Suzette O’Kelly 5 jaar Cecilia Pieterse 5 jaar Petro Reineke […]