Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Die Wynhuis – Graaff-Reinet

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer:  Alta Coetzee Datum: 26 Mei 2025 Die VLV Graaff-Reinet het ‘n uitstappie onderneem na Die Wynhuis van Anne-Mareé en Christo Vorster. Hulle het rooiwyn op hul perseel in Die Wynhuis in Graaff-Reinet vir n hele aantal jare gemaak. Anne-Mareé het die hele wynmaakproses aan ons verduidelik waarna ons van […]

In Memorium: Mariëtte Slabbert 

(13/12/1936 – 16/05/2025) Mariëtte kom van De Doorns en doen haar LO opleiding by die Onderwys Kollege in Graaff-Reinet. Hier is sy met Johannes Slabbert getroud en hulle het 4 seuns gehad. Sy word ‘n knap boervrou en haar hande het vir letterlik niks verkeerd gestaan nie. Sy bestuur tot trekker, plant aartappels en was baie […]

Preventing is better than cure

Sirkel: Middelland Tak:  Graaff-Reinet Portefeulje: Gesondheid / Openbare sake Beriggewer: Anneke Wieneke Datum verg: 25 April 2025 Mr Pietie Voigt, the Environmental health practitioner, for a wide area, Rietbron, Graaff-Reinet, Steytlerville, Aberdeen, Somerset-East up to the Baviaans, spoke about his focus on ‘preventing is better than cure’, regarding human health, and a clinical environment. According to […]

Graaff-Reinet word “Mini” lesers

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Hanfi Neuhoff Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2025 Graaff-Reinet word “Mini” lesers VLV-lede besoek die Mini-Bieb van Louise Lipshitz, Andries Pretoriusstraat in Graaff-Reinet, om die afgetrede bibliotekaresse en haar hartspunt te leer ken. Hoekom ‘n bibliotekie? Louise erken dat sy van kleins af ‘n […]

Nét 150…….!!!!!!!!

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl: Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2024 Nét 150…….!!!!!!!! Marenda Luckhoff, 46 jaar al lid van VLV Graaff-Reinet, vertel dat sy sonder om te besef wat die uiteinde gaan wees, ingestem het om te help brei aan “beanies” . Haar kleindogters is in die Collegiate School […]

Singer Naaimasjien – ekstreme advies!

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum van vergadering: 15 November 2024 Singer Naaimasjien – ekstreme advies! Berei jouself geestelik voor wanneer jy voor die naaimasjien inskuif. Dink eers oor wat jy gaan doen. Moet nooit, ooit die masjienwerk met ‘n sug of onverskilligheid benader nie. Goeie naaldwerk resultate is […]

Arabierperde van Juzel Familie Trust Stoet Graaff-Reinet

Sirkel:   Middelland Tak:  Graaff-Reinet Portefeulje: Land- en Tuinbou Saamroeper: Maxie v Aswegen Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum verg: 25 Okt 2024      Arabierperde van Juzel Familie Trust Stoet te Melrose Graaff-Reinet:   Johan en Hanfi Neuhoff, met hulp van werkers Morné Ndoni en Zolile Wibooi, vertoon hul Arabierperd stoetmerries aan die lede. Hanfi vertel: Die Arabierperd kan 3 500 jaar terug […]

“Neurographic” geïnspireerde kuns

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Studierigting: Kunste- en Handvlyt Beriggewer: Hanfi Neuhoff Datum: 20 Oktober 202 Graaff-Reinet VLV-lede word deur Kuns-en Handvlyt saamroeper, Wendy-Lee Strydom, uitgedaag om “neurographic” geïnspireerde kuns te doen, met ‘n viltpen, en fyn lynvuller pen. Sy vertel dat dit jou laat ontspan omdat jy níe hoef te dínk terwyl jy lyne trek […]

Geniet wat jy eet

Sirkel: Middelland Tak: Graaff Reinet Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Hanfie Neuhoff Datum: 26 Julie 2023 “Geniet wat jy eet, en wat jy doen terwyl jy eet”! So begin Suzelle Nel, dieetkundige van Kirkwood, en produkontwikkelaar van Future Life, om die dames tydens die Graaff-Reinet 2023 Intertak byeenkoms te motiveer. Kostyd, etenstyd, moet ‘n positiewe ervaring wees. […]

Die “Glinster” in die ouderdom

Sirkel:  Middelland Tak: Graaff-Reinet Intertak Beriggewer: Hanfie Neuhoff Datum: 26 Julie 2023 Tydens ‘n Intertak byeenkoms te Graaff-Reinet, gesels Mev Etrecia King met die dames oor die “Glinster” in die ouderdom…… “Jeug is ‘n geskenk van die natuur, maar ouderdom is ‘n kunswerk” Soos ons ouer word, raak ons dikwels vasgevang in oorleweingsgedrag wat veroorsaak […]