Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

PLANTE – BINNE EN BUITE

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Landbou & Tuinbou Saamroeper: Karin Marais Beriggewer: Shirley Brand Datum: 18 Februarie 2025 PLANTE – BINNE EN BUITE Ons Landbou oggend was propvol aktiwiteite! Stodels Bellville is genooi om interessante inligting met ons te deel oor binnenshuis plante sowel as plante wat peste en plae kan beheer. Ons sprekers was Jacqueline Diederichs […]

Goodwood sluit 2024 af

Sirkel : Tygerberg Tak : Goodwood Portefeulje : Afsluiting Beriggewer : Shirley Brand Datum : 19 November 2024 Goodwood sluit 2024 af   Met Goodwood se afsluitingsfunksie het ons onthou van die jaar wat verby is en die verskeie sprekers en onderwerpe wat ons geniet het. Verskeie lede is bedank vir werk wat hulle verrig het […]

GOODWOOD – HUMOR EN LAG

  Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Fondsinsameling Beriggewer: Alet Colyn en Shirley Brand Datum: 12 Oktober 2024 GOODWOOD – HUMOR EN LAG   Karien van Niekerk (Deloris se Dagboek) het die gehoor vermaak met haar kwinkslae oor die wel en weë van die vrou. Almal kon identifiseer met ‘n huistrek – die uitpak en sorteer van […]

GOODWOOD BELEEF FRANSE KULTUUR

  Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Kultuur Beriggewer: Alet Colyn en Karin Marais Datum: 17 September 2024   GOODWOOD BELEEF FRANSE KULTUUR   Kultuur is enigiets wat ‘n groep mense doen en wat oorgedra word. Marisa le Roux het ons, na haar afgelope besoek, aan die Franse kultuur bekendgestel. D.m.v. ‘n powerpoint-aanbieding verkyk ons ons aan die Chateau in […]

GOODWOOD VERF EN VIER ONS JEUG

  Sirkel: Tygerberg tak: Goodwood Portefeulje: Kunste Beriggewer: Alet Colyn Datum: 20 Augustus 2024   GOODWOOD SPEEL MET VERF EN VIER ONS JEUG   Almarie Moodie, ‘n afgetrede onderwyseres en lid van ons tak, het die kind-dierverhouding beklemtoon, o.a dat kinders sosiale gedrag by honde kan aanleer. Wanneer kinders met honde in aanraking kom, word oksitosien […]

GOODWOOD EN DIE ONDERWYS

  Sirkel :  Tygerberg Tak :  Goodwood Portefeulje :  Opvoeding Beriggewer :  Alet Colyn Datum :  16 Julie 2024   GOODWOOD EN DIE ONDERWYS   Umia Knibbs, ‘n onderwyskundige wat al 40 jaar in die grondslagfase van die onderwys spesialiseer, was die spreker. Sy het oor die stand van die onderwys gepraat en hoe dit in […]

GOODWOOD PROE LEKKER

  Sirkel :  Tygerberg Tak :  Goodwood Portefeulje :  Tuisteskepping Beriggewer :   Alet Colyn Datum :  11 Junie 2024   GOODWOOD PROE LEKKER   Elmine Moller het die oggend met ‘n demonstrasie van heerlike, maklike broodhappies afgeskop.  Die resep is eenvoudig – sny die korsies van ‘n snytjie witbrood af en rol hom platter met […]

Goodwood leer van HOOP en geniet dit om te Pik-en-Proe

    Sirkel : Tygerberg Tak : Goodwood Portefeulje : Openbare Sake Beriggewer : Alet Colyn Datum : 21 Mei 2024 Goodwood leer van HOOP en geniet dit om te Pik-en-Proe Willinda Ford van HOOP, die welsynsinisiatief van ‘n plaaslike radiostasie, Bokradio, het die lede oor hulle werksaamhede kom toespreek. Hierdie projek is ses jaar gelede […]

Goodwood smok, spog en stap

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Leefstyl: Naaldwerk Beriggewer: Alet Colyn Datum: 16+17 April 2024   Goodwood smok, spog en stap     Die naaldwerksaamroeper, Magdaleen Joubert, het aan die lede gewys hoe die nuwe borduurkompetisie vir 2025 se kussing, in Indiese Kettingsteek, moet lyk.  Daarna het Gina Hutton, ‘n voormalige lid, haar gesmokte kersballe gedemonstreer.   […]

Goodwood leer van pyn

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Alet Colyn Datum: 14 Maart 2024 Dr. Lizane Riekert van die Panorama Pynkliniek het waardevolle inligting rakende pyn met ons kom deel. Pyn is ‘n onaangename, sensoriese en emosionele ondervinding. Geen twee mense ervaar pyn in dieselfde mate of om dieselfde redes nie. Daar is drie tipes pyn […]