Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Bredasdorp gebruik tegnologie tot hul voordeel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 2 Junie 2020   VLV Bredasdorp Tak is presies ‘n halfuur voor die Openbare Sake vergadering van 2 Junie 2020 oor die plaaslike gemeenskapsradio herinner aan hulle virtuele vergadering 15h00 op hulle whatsApp groep. Presies 15h00 het die voorsitster, Annette van Eeden, op die […]

VLV Woeker met aanlyn vergadering

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 Mei 2020            Rosemarie het hierdie resep van Erried du Toit gebruik wat in Die Burger van 1 Mei 2020 verskyn het.   https://m.youtube.com/watch?v=_pZLEtwD-yM Kliek net op die skakel en die video sal speel.                  […]

Hoogtepunt vir Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 11 Maart 2020   Hoogtepunt vir VLV Bredasdorp-tak by Villiersdorp Sirkelkonferensie: 11 Maart 2020 was my eerste konferensie as afgevaardigde van VLV Bredasdorp en wat ‘n hoogtepunt was dit nie!  VLV Bredasdorp-tak het 11 van die 19 trofees gewen.   Hierdie trofees sluit in die Sirkelpresidentstrofee vir […]

Skyn, liggie, skyn!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Madelè Burger Datum: 3 Maart 2020   toortsie.com Skyn, liggie, skyn!   Waar is dit? Vir ‘n hele jaar was ek besig met my borduurstuk. Eers het ek vir weke lank prentjies gesoek, dit blokkie vir blokkie getrek op grafiekpapier, aantekeninge gemaak, gesoek op die internet, geleer van verskillende borduursoorte, […]