Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sirkel: Overberg

Tak: Bredasdorp

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Letty-Ann Möller

Datum: 5 Mei 2020

 

 

 

    

Rosemarie het hierdie resep van Erried du Toit gebruik wat in Die Burger van 1 Mei 2020 verskyn het.

 

https://m.youtube.com/watch?v=_pZLEtwD-yM

Kliek net op die skakel en die video sal speel.

 

                 

     

     

Hierdie berig het ook in die e-koerant, OverdeBerg verskyn.

 

 

 

0 Responses

  1. Oulike tak!!!! GEBRUIK die tegnologie en so word ons meer “opgevoed”!!!

  2. Dankie, Marlene Erasmus, ek sien jy het heelwat nuwe rekenaartegnieke in die plasing van hierdie artikel ingewerk. BRAVO!