Bredasdorp gaan op reis met stories

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Met stories kies ons om nie die virus van angs te voed nie, maar met liefde. Dit is nie ons verskille nie, maar dis ons ooreenkomste wat ons bind. So ons vra julle in hierdie grendel-en kwarentyntyd: “Let’s lift our hopes up for each other, together”. Dit […]
Afsluiting: Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Afsluiting Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 3 November 2020 Olé! of dan Ja -WOL! Die jaarafsluiting van VLV Bredasdorp tak was, soos Pierre Vlok later in hierdie berig oor WOL sê, ‘’n emosionele ding”. Die opwinding het begin met die voorbereiding van die Spaanse tapas-geregte , die opmaak van die Agri-opleidingsaal […]
Bredasdorp lede “Show & Tell”

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou en Tuinbou, Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 6 Oktober 2020 VLV Bredasdorp-tak: ‘Show & Tell’ Bredasdorp het die voortou geneem en baie leersame en interessante virtuele aanbiedings tydens grendeltyd voorgesit. Annette van Eeden, voorsitter van VLV Bredasdorp-tak, bedank haar bestuurspan vir hul innoverende idees. Bestuur: Voor […]
Dis lente in Bredasdorp
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl en Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 September 2020 Annette van Eeden, voorsitter, verwys tereg na haar passievolle bestuur wat weereens verkies is nadat Lorraine du Toit bevestig het dat geen ander nominasies ontvang is nie, Barbara Mandy verwys na Deuteronomium en die voortbring van nuwe […]
Opvoeding en Kultuur vat hande

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 4 Augustus 2020 Opvoeding en Kultuur vat Hande Sy is kniediep betrokke in hedendaagse hoërskoolonderwys wat a g v Corona-19 hoër eise stel, maar skitter 15h00 met haar span op Dinsdagmiddag, 4 Augustus 2020 se Opvoeding en Kultuurvergadering van VLV Bredasdorp tak. […]
Bredasdorp bederf bejaardes op Mandeladag
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18Julie 2020 Kolwyntjies vir die inwoners en personeel van ons ouetehuise. Versierde kolwyntjies het by die honderd(e) ingekom, gelamineerde kaartjies is gedruk en kontant donasies vir die aankoop van bak-en versierbestanddele is mildelik inbetaal. VLV Bredasdorp-tak het in die verlede plaaslike ouetehuise bederf as deel […]
Art and beauty during lockdown
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Julie2020 Art and Beauty during Lockdown Carene Cooper se Kuns-en Handvlyt-vergadering op internasionale sjokoladedag het VLV-lede verras. Brownies is deur dié VLV-groep per hand by elkeen se huis afgegee, kunsstudio’s is besoek, demonstrasies is gesien, wenke en wyshede is gedeel en […]
Bredasdorp bemoedig gesondheidswerkers
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Junie 2020 Otto du Plessis Waardeer VLV Gebaar Otto du Plessis Hospitaal is in die proses van opgradering en dan is daar boonop die voortgesette toetsing vir Covid-19. Dit stel vir seker hoë eise aan die personeel. Lorraine du Toit verwys […]
Pakkies vir Merweville
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Junie 2020 Kuiergaste op Bredasdorp(sien foto) het aangebied om pakkies vir boervroue in die Karoo te gaan aflewer en die plaaslike VLV tak het in ‘n japtrap donasies en gewillige pakkers gekry om dit te laat realiseer. Hierdie kommentare gee die gesindheid van VLV-lede deur… […]
Beste dae in ‘n vrou se lewe
Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty Ann Möller Datum: 12 Junie 2020 Hofmakery Trourok Troudag Wittebroodsreis […]