Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

BLY WEG VAN PAKKIES EN BLIKKIES

Sirkel: OverbergTak: BredasdorpPortefeulje: Leefstyl Vergadering Saamroeper: JoAnne de KockBeriggewer: Letty-Ann Möller Datum van vergadering: 3 Maart 2026 Gasspreker, Madelie Daneel (née Prins). BREDASDORP, BLY WEG VAN PAKKIES EN BLIKKIES EN BOKSIES Eet produkte uit die tuin! Eet produkte van diere. Eet organies en leef gesond. Kraak jy as jy trappe klim? Eet genoeg vette en […]

BREDASDORP RAAK KREATIEF

Sirkel: OverbergTak: BredasdorpPortefeulje: Kuns-en Handvlyt Vergadering Saamroeper: Elsette StrachanBeriggewer: Letty-Ann Möller Datum van vergadering: 3 Februarie 2026 Van stilswyende glimlagte tot spontane gelag… Bredasdorp druk saam Valentysdag in die rooi met hierdie groepsfoto. BREDASDORP RAAK KREATIEF MET GEDAGTES EN COLLAGES By aanvang van Bredasdorp-tak se eerste vergadering van 2026 is afskeid geneem van ‘n voormalige […]

“Daar’s ‘n Geur vir elke Smaak” – Kingwill Kaas

Sirkel: OverbergTak: BredasdorpPotpourri VergaderingBeriggewer: Letty-Ann Möller Hulle sê die pad na ‘n man se hart loop deur sy maag, maar tydens hulle Potpourri vergadering op 14 Oktober 2025 in die NG-kerksaal van Riviersonderend het VLV Bredasdorp-tak agter gekom die pad na ‘n vrou se maag loop deur haar hart. Op pad na die kaasfabriek het […]

‘n Deurmat of ‘n Swart Gat?

Sirkel:OverbergTak:BredasdorpSaamroeper Gesondheid:Annatjie de BeerBeriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 3 Junie 2025 Jy kry vaskulêre demensie, demensie met Levi en temporale-en alkoholdemensie. Die interessante effek wat KLEUR op ‘n Alzheimerspasiënt het is tydens VLV Bredasdorp-tak se Gesondheidsvergadering op 3 Junie 2025 uitgewys. Swart is ‘n besliste nee vir Alzheimers. Die pasiënt sal vassteek by ‘n swart deurmatjie want […]

Lekker, lekkerder, landbou!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Anne-Marie Burger – Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anne-Marie Burger Datum: 6 Mei 2025 Op 6 Mei 2025, het die dames van die VLV Bredasdorp tak byeen gekom op Jon Daames se plaas, 7 Uile, om meer as een ding te vier. Aangesien dit die ideale plek en geleentheid was het ons […]

MARIA VAN RIEBEECK WAS FRANS!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Alerina Augustyn – Opvoeding- en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum van geleentheid: 8 April 2025 MARIA VAN RIEBEECK WAS FRANS! Op 8 April 2025 het die gasspreker, Dr Helena Liebenberg, ‘n lewensverrykende lesing oor Maria van Riebeeck gegee. Maria was ‘n musikant wat die viool en die klawesimbel gespeel het. Sy […]

Bredasdorp bied Konferensie aan

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Ora Laubscher Datum: 19 Maart 2025   Bredasdorp bied Konferensie aan   91e VLV Sirkel Overberg konferensie wat op Woensdag 19 Maart 2025 deur die lede van die Bredasdorp tak aangebied is   Die aanleer en beoefening van allerlei skeppende handvaardighede was van meet af aan ‘n belangrike fasset van VLV […]

KLEUR JOU LEWE – Ons Jaartema

Tak: Bredasdorp Sirkel: Overberg Beriggewer: Joanie Pretorius – Leefstyl Saamroeper Datum van geleentheid: 4 Maart 2025 KLEUR JOU LEWE – Ons Jaartema Wat ‘n kleurontploffing was dit nie! Met ons jaartema en jaarprojek (Bejaardes Maak Saak) in gedagte, het ons Leefstylgroep vir elke lid gevra om ‘n speserybotteltjie vol blomme saam te bring na ons vergadering toe op 4 […]

Bredasdorp Oorhandig Oscars by Gastehuis

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 Desember 2024 Bredasdorptak Oorhandig Oscars by Gastehuis Kombineer ‘n splinternuwe gastehuis, ‘n kuiergas van VLVK Hoofbestuur, twee sirkelpresidente van die Overberg en van Ceres onderskeidelik, een gasspreker, een unieke silwer trofee, vyf Oscars en een –en dertig taklede van VLV Bredasdorptak en kry ‘n unieke […]

Bredasdorp verwelkom 50ste lid met Potpourri- byeenkoms

  Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 8 Oktober 2024 Bredasdorp verwelkom 50ste lid met Potpourri- byeenkoms Ellij Greeff, destyds die dryfveer agter Kultuursake op Franchhoek, is die 50ste VLV-lid van VLV Bredasdorptak. Ellij,hartlik welkom. Ons gaan nog baie by jou leer! 8 Oktober 2024 het die takbestuur ons nuwe bestuurslede bekendgestel en op […]