‘n Sneeuman vir jou Kerstafel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 2 November 2021 ‘n Sneeuman vir jou Kerstafel Nicky du Toit van Antoinette’s Events het met die afsluitingsvergadering op 2 November 2021 van VLV Bredasdorp Tak idees oor kerstafelversierings gedeel. Twee reuse sneeumannne is saamgestel uit 3 ronde roosvase elk wat met wondergom verstewig is, […]
Stylvolle 90ste verjaardag

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp 90ste Verjaardag Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 23 Oktober 2021 ‘n Stylvolle Partytjie Ons loop in die voetspore van ons voorgangers. Soos Rienie Ludick, president van Sirkel Overberg dit gestel het, en kon by hulle kers opsteek. Annette van Eeden, takvoorsitter, het ‘n simboliese kers opgesteek vir al die taklede wat oorlede is. […]
Almal kommunikeer, Min konnekteer

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 September 2021 “Almal Kommunikeer, MIN Konnekteer!” Susan Bezuidenhout het die #Bredasdorp #VLV tak aan die gons gehad, die Openbare Sake vergadering was ‘n geslaagde spanpoging waar nie net een die deuntjie fluit nie, maar almal saam die musiekuitvoering […]
Kanker en Covid 19 geniet aandag op Bredasdorp.

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 3 Augustus 2021 Bredasdorp se VLV lede vergader weereens virtueel. Veranderde tye vra vir kopskuiwe en aanpassing, want wie nie aanpas nie, sal nie oorleef nie. “Bredasdorp se Covid-getalle styg met rasse skrede …” met hierdie woorde het die sameroepster, Lorraine du Toit, die VLV […]
Bredasdorp leer meer van raam, juwele maak en macramè

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 15 Julie 2021 Carene Cooper, sameroeper vir Kunste en Handvlyt, het die VLV Bredasdorptak Dinsdag, 13 Julie 2021, aangenaam verras. ‘n ‘Goodie bag’ is by elke lid se voordeur afgegee. In elke bruin kardoessakkie was ‘n raampie, ‘n uitnodiging na ‘n huisstudio en […]
Borduurkursus op Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 5 Junie 2021 Hettie van Huyssteen, stigterslid van die Suid-Afrikaanse Borduurgilde, het ‘n 4-dag- kursus (2 tot 5 Junie 2021) oor Tradisionele borduurwerk op Bredasdorp aangebied. Soos Hettie dit stel: “Saamtrekwerk het met die tyd heelwat verandering en ontwikkeling ondergaan” en word vandag gekenmerk deur: […]
Maak jou eie steggies

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Junie 2021 Tydens die Landbou- en Tuinbouvergadering van 1 Junie 2021 het Carin Groenewald haar hele span suksesvol betrek. Aspekte soos steggies vir huisplante(Madelene Loubser);Herwinning(Carin, Elize Robbertze, Anette Fourie en Sulene van As) en praktiese gebruike van die spekboom(Elize Robbertze) het groot […]
Bredasdorp: 90-jarige VLV joernaal

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Moller Bredasdorp Tak is besig om ‘n 90-jarige VLV joernaal saam te stel. Kontak asseblief 076 7129 026 as jy foto’s het vir die joernaal. Dankie aan Marie Sparmer vir al die kosbare inligting,
Bredasdorp: Women walk the World

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 Mei 2021 Saterdag, 1 Mei 2021 het die VLV Bredasdorp-Tak aan ‘Women Walk the World’, ‘n inisiatief van die Wêreldbond van Plattelandse Vroue, deelgeneem. Die roete was vanaf die vuurtoring op L’Agulhas tot by die suidste punt van Afrika en terug. ‘n Uurlange stappie in perfekte […]
Elke kind het die reg op opvoeding

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Opvoeding Beriggewer: Letty Ann Möller Datum: 2 Maart 2021 Lize van Zyl praat oor Kingdom Ambassadors Learning Centre. Kyk video: https://www.youtube.com/watch?v=uJnKTxFYU6Y Sandra Rossouw van PSP wat onderwysers voorberei op praktiese Wetenskap, Wiskunde en Tegnologie verduidelik aan die hand van ‘n PowerPoint aanbieding hoe dit gedoen word. Die vergadering word […]