Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Sop en soetes op Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 21 Julie 2023 Eet julle Naartjies? Wat in die beplanningsfase ‘n dood normale Sop & Soetes vir Vrydagaand, 21 Julie 2023  sou wees het – met ‘n goeie skeut opportunisme – ontpop in ‘n volbloed VENDUSIE. Waar daar tradisioneel 80 kaartjies verkoop is, moes ekstra tafels aangery […]

Knitting in Public Day

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 10 Junie 2023   Die Amigurumi’s van VLV Bredasdorp Tak was die eerstes op die stoep van die feeshuis op Napier met KNITINPUBLICDAY 2023.

Verband tussen kuns en kreatiwiteit word uitgespel

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 6 Junie 2023   VLV Bredasdorp tak se Kunste en Handvlyt vergadering gehou op 6 Junie 2023 in die Overberg Agri Opleidingsaal het ‘n saal vol lede en gaste opgelewer.  Daar is by die geleentheid sinopties terugvoer gegee oor die inligtingsdag gehou op […]

Bredasdorp woon Inligtingsdag by

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Sirkel Inligtingsdag Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 10 Mei 2023 ‘n Kort Samevatting van 10 Mei se Inligtingsdag op Kleinmond 7 dames van Bredasdorp Tak het dit bygewoon. Kompetisie artikels vir 2024 wat bespreek is se riglyne word duidelik in die Huis en Haard van Februarie 2023 uiteengesit.  Ons deel net ‘n […]

Skeppende handwerk

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 2 Mei 2023 Dinsdagmiddag 2 Mei 2023 het die VLV Bredasdorp tak ‘n feitebelaaide Leefstylvergadering in die Overberg Agri Opleidingsaal gehou.  Die sameroepster was Ina Odendaal, ‘n ervare bestuurslid.  Lede is met ‘n kop vol idees en pikante moedersdaggeskenkies huis toe. Joanie Pretorius, voormalige predikantsvrou van […]

Bredasdorp geniet Sirkel Konferensie

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Konferensie Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 15 Maart 2023 Rienie Lȕdick, Sirkelpresident van Sirkel Overberg, gee op gemeenskapsradio terugvoer oor die suksesvolle 89ste konferensie gehou op 15 Maart in die NGKerksaal Caledon-Wes. Naastenby 88 VLV-lede het dit bygewoon. ‘n Aanhaling uit die radio onderhoud met Radio Overberg van Rienie Lȕdick, Sirkelpresident van Sirkel […]

Dankie Suidpunt Horlosies

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Maart 2023   Baie dankie Suidpunt Horlosies. Lonelda Taljaard (heel links onder) het die middernagkers gebrand om betyds al die tak-en kongrestrofeë wat die afgelope jaar aan #VLV Bredasdorptak uitgedeel is te graveer. Saam met haar op die foto is haar kollegas van #SuidpuntHorlosies.

Bredasdorp: Openbare Sake

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Openbaresake Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Maart 2023 Suksesvolle Openbare Sake vergadering  

Bredasdorp leer meer oor Hidroponika

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Februarie 2023     Dinsdagmiddag 7 Februarie 2023 se Landbouvergadering van Madelé Burger was ‘n treffer! 40 stuks VLV vriendinne het vars room en vrugteslaai, wenke oor ‘n gesonde finansiële begroting, ook oor takbeoordeling en ‘n aanbieding oor Nooitgedacht Varsprodukte se hidroponika […]

Wat is VLV

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Bekendstelling Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 7 Februarie 2023   Aangeheg is ‘n video wat VLV Bredasdorp gebruik het om die VLV bekend te stel.     Video link https://youtube.com/shorts/3UQiOFC5N8A?