Sirkel: Overberg
Tak: Bredasdorp
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Letty-Ann Möller
Datum: 10 Junie 2023
Die Amigurumi’s van VLV Bredasdorp Tak was die eerstes op die stoep van die feeshuis op Napier met KNITINPUBLICDAY 2023.

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
Sirkel: Overberg
Tak: Bredasdorp
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Letty-Ann Möller
Datum: 10 Junie 2023
Die Amigurumi’s van VLV Bredasdorp Tak was die eerstes op die stoep van die feeshuis op Napier met KNITINPUBLICDAY 2023.

Watter wonderlike vooreg om deel te wees van die VLV en ons Amigurumi’s groep. Welgedaan Bredasdorp
Marietjie le Roux
X