Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

‘n Arbeidsterapeut se passie vir rehabilitasie

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Gesondheid Beriggewer: Karen Barnard Datum: 20 Februarie 2020   Februarie was gesondheidsmaand vir Wellington-tak.   Madelein Kritzinger, ‘n arbeidsterapeut het haar passie vir rehabilitasie met ons kom deel. Arbeidsterapie is ‘n mediese professie wat nie net na die fisiese rehabilitasie en onafhanklikheid van pasiënte omsien nie, maar ook hulle lewenskwaliteit […]

Leef groen

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Openbare Sake Beriggewer: Karen Barnard Datum: 30 Januarie 2020   Wellington-Tak skop die jaar af op ‘n groen noot.  Ds Braam Hanekom kom leer vir ons hoe om ‘n “groen Christen” te wees. Ons is nie die baas van die aarde nie,maar Rentmeesters wat deur God aangewys is.  Hoe verstaan […]