Wellington bederf gesondheidswerkers en ander instansies

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Openbare Sake: Armoede projekte Beriggewer: Karen Barnard Datum: 27 Mei 2021 Wellington reik uit na Gesondheidswerkers, Huis Silwerkruin en Sunfield Homes, Wellington Die dames van Wellington het na die gesondheidswerkers van Soetendal en Niewedrift Klinieke uitgereik en bederfpakkies vir al die hardwerkende gesondheidswerkers gegee. Bederfbottels is ook afgegee vir die […]
Demonstrasie: Denim en leersak

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Leefstyl Beriggewer: Karen Barnard Datum: 27 Mei 2021 Demonstrasie van denim en leersak Die portefuelje vir Leegstyl het gesorg vir ‘n leersame en genotvolle oggend. Karen Barnard het vir die dames wenke kom gee oor die drasak van leer en denim. ’n Voorbeeld van ‘n sak was […]
‘n Geheim of twee oor jou brein

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Karen Barnard Datum: 22 April 2021 ‘n Geheim of twee oor jou brein Johan van Lill, geen onbekende op RSG, het in Wellington kom kuier. Hy het vir ons kom vertel waar alles in jou lewe nou eintlik begin. Elke persoon word met ‘n bepaalde breinpotensiaal […]
Wellington kry insae in plaaslike Munisipaliteit

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Openbare Sake Beriggewer: Karen Barnard Datum: 11 Maart 2021 Dames kry insae in plaaslike munisipaliteit Wellington se eerste byeenkoms van die jaar is goed ondersteun. Die dames is besoek deur Raadslid Koos le Roux van die Drakenstein Munisipaliteit. Werksaamhede en projekte van die munisipaliteit is uitgelig. Goeie vordering is […]
Toppresteerders ontvang resepteboeke

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Karen Barnard Datum: 25 Februarie 2021 Resepteboeke vir presteerders van Hugenote Hoërskool Wellingtontak het boekpryse vir die toppresteerders in Verbruikerstudie by Hugenote Hoërskool geskenk. Die VLVK resepteboeke is aan die toppresteerders in Gr 10, 11 &12 van 2020 toegeken. Die spoggeleentheid is op 25 Februarie […]
Wellington: Kersafsluiting

Sirkel: Paarl Tak:Wellington Kersfees Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 26 November 2020 Oor ‘n maand lek almal hul lippe af en is knuppeldik gesmul aan die kreunende Kerstafel se disse. Gaan dit ’n weelderige of eenvoudige Kersfees wees in 2020? Baie huise skaal af hierdie jaar en daar is tog dié wat voel […]
Wellington vier 90ste verjaardag

Sirkel: Paarl Tak:Wellington 90ste Verjaardag Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 7 November 2020 18 April het gekom en gegaan en weens Inperking en Vlakke van inperking in SA, kon hierdie tak se 90ste verjaardagviering nie plaasvind. Met tyd kom raad en geduldig is gewag dat President CR die vlakke moet lig. Op 7 […]
Minister van Landbou vereer Wellington Tak

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 22 Oktober 2020 Na maande se inperking en dae wat dit gevoel het of ons tak letterlik ingeboks is, breek hierdie Wellington tak uit en word vereer met ‘n besoek van Dr. Ivan Meyer, Weskaap se Minister van Landbou in […]
‘n Boks vir ‘n Boervrou
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Boks vir ’n Boervrou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 2019/2020 Pak ‘n Boks vir ‘n Boervrou in die Droogte, SA. Na ‘n jaarlikse kongres in Augustus 2019 waar afgevaardigdes bymekaarkom van die Vroue Landbou Vereniging van Kaapland(VLVK), het ons as Wellington VLV besluit om ons laaste kwart van […]
Wellington vier Afrikaans

Sirkel: Paarl Tak: Wellington Portefuelje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Karen Barnard Datum: 19 Maart 2020 Opvoedingdames het te midde van moeilike tye besluit om ‘n ontspanne byeenkoms te hou en ons breine bietjie te laat werk. Sarita Kitching het vir ons “Oppi Perare” van Adam Smal, gebore in Wellington, kom voordra en uitbeeld. […]