Strandtema vir Wellington
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Leefstyl en meer Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 30 Januarie 2025 Strandtema vir Wellington Ons almal hou van kleur en met ons eerste vergadering vir 2025 besluit ons op ‘n strandtema. Helder strandhanddoeke, strandsambrele en grafies en emmers is vandag deel van ons Leefstyl-tema. So goedkoop en kleurvol. Ons voel sommer in […]
Wellington besoek aarbeiplaas
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 19 Oktober 2023 Oktober maand gaan gepaard met die mooiste digkuns, maar Wellington VLV raak sommer die maand nostalgies oor bloedrooi aarbeie. ‘n Besoek word gebring aan Rooirok padstal van Deonette Bourbon-Leftley in die Paarl. Lede koop die rooiste Saint Adrianus en […]
Wellington leer van Ikebana style
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Studierigting: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 20 Julie 2023 Wellington VLV het besluit om vir die Winter bietjie uit te reik en Ubuntu –flesse te vul vir die plaaslike ACVV –tak. Met hierdie maand se vergadering is hierdie flesse oorhandig aan hulle en dit is uitgedeel binne ‘n […]
Boekebus besoek Wellington
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 26 Junie 2023 Vandag is dit ‘n heerlike sonnige wintersdag in die Boland en die Mobiele Boekebus van Thys Smith kom lê besoek af. Boeke en kinders is deel van ons Opvoeding & Kultuur. Susan Laubscher en haar span het hierdie […]
Wellington besoek Salem Bybeltuin
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Woman Walk the World Beriggewer: Juanita Loubser Datum: Mei 2023 Alhoewel ons altyd Woman Walk the World in April doen, het die klomp vakansiedae en lang naweke ons bietjie gevang. Met die Pase agter die rug en Pinkster toe op hande, het ons by Salem Bybeltuin gaan stap in Noorder Paarl, net […]
Wellington besoek leerlooiery
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Tema: Landbou & Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 20 April 2023 Hierdie maand gaan ons bietjie kuier in ons industriële gebied by Mossops Leather. 9de oudste firma in Suid-Afrika. Hierdie besigheid is net so oud soos Old Mutual in Suid- Afrika en het in 1846 in Mowbray in Kaapstad […]
Die geskiedenis van voorskote
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Tema: Leefstyl Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: Maart Konferensie 2023 Maart was ‘n bedrywige maand vir Wellington tak. Gasvroutak van Sirkel Paarl se konferensie. Ons as tak het self voorskote gemaak as geskenke aan afgevaardigdes. Prakties en bekostigbaar. Daarom deel ek graag hierdie anonieme skrywe met almal. Deel dit met almal […]
Switserse knopies en tuinwenke
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Studierigting: Leefstyl en Landbou&Tuinbou Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 23 Maart 2023 Al is dit HERFS, kan mens mos begin kyk na lekker warm etes. Elsa Aebi maak heerlike knöpfle vir ons. Eg Switserse knopies (amper soos pasta) wat jy in water kook en dan met heerlike souse kan eet. […]
Geure van Indië
Sirkel: Paarl Tak:Wellington Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 19 Julie 2022 Leefstyl bring hierdie maand die geure van Indië na ons saam met Nicole Neethling. As Hindoe-gebore wat latere jare na ‘n Roomse Skool toe is, het sy die Christen geloof aangeneem na soveel dinge oor haar lewenspad gekom het. […]
Wellington maak self pasta
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Leefstyl en Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 24 Junie 2022 IL Divo , Pavarotti, Lingini, Tortellini, Tiramisu, o die wonderlike Italië!!! Vandag het ons die heerlikste pasta self gemaak. Juanita Loubser, voorsitter, het pastamasjiene vasgemaak aan die tafelblad en pastadeeg aangemaak. Daar is gewys hoe om […]