Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Afsluiting:Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 24 November 2021 Vryburg VLV het die jaar se bedrywighede afgesluit en lede beloon vir hul harde werk. Trofeë is oorhandig aan Marietjie Steyn vir blomme: gevorderd, aan Esta Twigge vir blomme: beginners en kookkuns en aan Carien van Niekerk vir handwerk, kunste en meeste punte. […]

Bekostigbare Kersversierings

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 22 September 2021 Met Kersfees om die draai, deel Marthie Grobler haar idees vir bekostigbare versierings, bv. krans van druiwelote, dennebolle op houtskywe, liggies in ‘n bottel, kersies in ‘n bak met water, ‘n miniatuurboompie met toegedraaide geskenkies, verf ‘n bottel met modge […]

Vryburg vier vrouemaand

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Leefstyl & Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 11 Augustus 2021 Na vier maande kon Vryburg VLV eindelik mekaar weer in die oë kyk. Eurika Byleveld en Cathy Wentzel Cathy Wentzel demonstreer `n maklike mosselsop wat in die mikrogolf gemaak word. Sy deel haar geheime: verhit beet 8-10 min […]

Oudste lid in Sirkel Kalahari

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Datum: 17 Julie 2021 Beriggewer: Nellie Viljoen Irene van der Vyver, erelid van Vryburg VLV het die ongelooflike mylpaal van 102 jare bereik. Sy was die tak se tesourier vir 25 jaar en lede het haar bedank vir haar mooi en voorbeeldige lewe. Tans is sy die oudste lid in Sirkel […]

Beesvleis is mos kos

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Datum: Julie 2021 Beriggewer: Nellie Viljoen Vryburg is beeswêreld en daarom het Vryburg VLV besluit om resepte van lede saam te stel om die gebruik van beesvleis te bevorder. Dit maak ook deel uit van die tak se projek ‘Koop plaaslik’. Die boekie bevat 113 resepte van ‘n wye […]

Ledewerwing: ‘n groot prioriteit

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: Mei 2021   Met die kwynende getalle in die VLV takke, het ons die behoefte besef om meer sigbaar te wees en ook die waarde van VLV aan die gemeenskap te bewys. Daar is gefokus op entrepreneurskap en inligting van ons lede se suksestories is gepubliseer. […]

Tswana Bybels vir plaasskole

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 20 Mei 2021 TSWANA BYBELS VIR PLAASSKOLE Godsdiens kwyn so in ons skole, maar Chistenskap en die uitleef van hul godsdiens blom in die plaasskole in Lefton se omgewing. Met ‘n plaasskool op ‘n boervrou se plaas kom daar ‘n ander verantwoordelikheid […]

Lede deel hul vaardighede

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 21 April 2021   Lede deel hul vaardighede met Vryburg VLV. Marietjie Steyn en Dorette Visser  Dorette Visser stal haar leerhandsakke uit en deel haar geheime om ‘n goeie eindproduk te verseker. Alles word met die hand gedoen. Dorette se handsakke Marietjie Steyn demonstreer hoe […]

Persoonlike ervaring van borskanker

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Gesondheid Aanbieder: Carien Van Niekerk Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 24 Maart 2021   Vryburg VLV fokus op gesondheid gedurende hul eerste vergadering van die jaar. Liselet Jacobs deel haar pad met borskanker die afgelope 14 maande. Daar is geen familiegeskiedenis van borskanker nie. Sy het ‘n dubbele mastektomie gekry maar […]

Afsluiting: Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 17 November 2020 Lede en gaste van VLV Vryburg het die jaar afgesluit met ‘n heerlike ete by Thyme and Again. Daar is nabetregting gehou oor die deurmekaar jaar en lede is beloon vir hul werk. Ete by Thyme and Again. Marietjie, Eurika, Carien, Esta en […]