Vryburg Tak versier kolwyntjies

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 20 Oktober 2020 Welmarie Boshoff het VLV Vryburg besoek en verskillende aspekte van koekversiering bespreek. Sy gebruik fondant wat omtower word in die mooiste versierings vir koeke en kleinkoekies. Lede het ook die geleentheid gehad om met botterversiersel hul eie kolwyntjie te versier. Hier is die […]
Vrolike lentetuin op Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 15 September 2020 VLV Vryburg het vir die eerste keer weer vergader en dit was ‘n wonderlike belewenis na die inperking. Marthie Grobler het die saal soos ‘n vrolike lentetuin laat lyk en verskeie tuintjies uitgestal. Sy het vereistes van paralellisme met […]
Vryburg vaar goed

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Konferensie Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 4 Maart 2020 Lede van Vryburg VLV is onlangs beloon vir hul harde werk. Marietjie Steyn het trofeë ontvang vir borduurwerk en gebak, Carien van Niekerk vir fotografie, woordkuns, gebottel en lid met meeste punte, Nellie Viljoen vir reklame. Vryburg tak het […]
Kinetika vir babas
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 11 Februarie 2020 Sumané Labuschagne, kinetikus, spreek VLV Vryburg toe oor kinetika vir babas. Die doel is om babas optimaal te stimuleer vir groot en fyn motoriese ontwikkeling. Sumanè Labuschagne Sorg altyd vir ‘n rustige warm omgewing met sagte beligting. […]
Omhels jou vrouwees
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Opvoeding Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 21 Januarie 2020 Magda Jacobs spreek VLV Vryburg toe oor die tema: Belê in vroue.: Omhels jou vrouwees, jy is uniek. Sy beklemtoon dat ons moet leef in die wete dat ons aan God behoort. Handhaaf ‘n positiewe gesindheid. Laat die onvergenoegdheid […]