Vaandel vol betekenis

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Henrietta Roux Beriggewer: Jo-Ann Claassen Datum van vergadering: 19 Februarie 2026 ’n Vaandel vol betekenis vir VLV Vredenburg VLV Vredenburg onthul ’n nuwe vaandel wat die gees, waardes en verbondenheid van die tak simboliseer. Die Vroue-Landbouvereniging (VLV) Vredenburg het tydens hul onlangse takvergadering ’n besondere oomblik […]
Vredenburg raak kreatief
Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Henrietta Roux Datum: 25 Januarie 2024 Met ons openingsvergadering wou ons graag die tema vir die projek van die jaar verteenwoordig, nl. Bevorder en kweek ‘n liefde vir die natuur en diere, asook die tema vir die jaar, nl. Ons jeug ons toekoms. Ons het ou […]
Heerlike muffins vir Gesondheidswerkers

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Ann Meyer Datum: 24 Junie 2021 ‘n Paar dames het muffins gebak, waarna ons dit verpak het en aan ‘n paar dokters en hul personeel in ons dorp gaan oorhandig het. Dit is deel van ons Weskus se Projek vir die jaar.” Ons gee om vir ons gesondheidswerkers”. […]
Die werksaamhede van KANSA word bespreek

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Ann Meyer Datum: 23 Januarie 2020 Van links na regs: Marina Nel – 20jaar, Ann Meyer – 30 jaar, Ronel Laubsher – 30jaar, Annelie Hoogendijk – 35 jaar, Elize Steyn – 40 jaar en Corlene vd Merwe – 15 jaar. Hierdie lede […]