Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

‘n Duursame, waardevolle leefstyl

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Potefeulje: Leefstyl Saamroeper: Joanie Kingwill Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 Maart 2025 ‘n Duursame, waardevolle leefstyl Die Suider-Paarl-tak het Woensdag ‘n baie interessante vergadering gehad met 17 lede en 11 gaste. Die spreker van die oggend was Me Anneke van As, bestuurder van die Viljoens Juwelierswinkel op Val de Vie, Paarl. Die eienaar, mnr […]

SWD SUPPORT EFFORTS FOR WHEELCHAIR

SWD Reporter, Lydie Terblanche February 2025   SWD BRANCHES SUPPORT EFFORTS FOR MANUFACTURING OF CUSTOMISED WHEELCHAIR   In 2009, with the support of corporations, schools, and volunteers, ‘the Sweethearts’ teamed up to collaborate with the Tops & Tags and Bread Tags for Wheelchairs initiatives, which collect and recycle bread tags and plastic bottle tops in […]

St Helenabaai draai by Riebeek-Kasteel se fraai!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Landbou Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 22 Oktober 2024 St Helenabaai gaan maak ‘n draai by Riebeek-Kasteel se fraai! Soos goud breek die son oor ons baai waar ons vyf en veertig dames die luukse bus bestyg vir ons uitstappie na Riebeek-Kasteel. Met ‘n heerlike ontbytboksie op […]

Queenstown VLVK-Projek 2024

  SIRKEL: Noordoos-Kaap TAK: Queenstown PORTEFEULJE: Projek 2024 SAAMROEPER: Wanda Barnes BERIGGEWER: Retha Peens DATUM: 20 Junie 2024   Queenstown – NOK VLVK-PROJEK/ CWAA PROJECT 2024 BEVORDER EN KWEEK ‘N LIEFDE VIR DIE NATUUR EN DIERE PROMOTE AND CULTIVATE A LOVE FOR NATURE AND ANIMALS Queenstown se VLV-lede was op ‘n paar staptogte in die […]

Sedgefield leer Bonsai-boompies kweek

  Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Michelle van Antwerpen Beriggewer: Carin van Niekerk Datum van vergadering: 8 Mei 2024 Die dames van die VLV-tak Sedgefield leer hoe om Bonsai-boompies te begin kweek   Buks de Jager het tydens die Landbou en Tuinbou vergadering op 8 Mei 2024 ‘n inspirerende demonstrasie en praatjie oor die […]

Aberdeen presteer tydens Middel-land Konferensie

  Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 13 Maart 2024 Aberdeen presteer tydens Middelland Konferensie Twee afgevaardigdes van Aberdeen-tak, Lize de Jager en Petro Marx, woon die Sirkel Middelland Konferensie op 13 Maart 2024 in Gqeberha (PE) by. Voorsitter Lea van der Vyver is ook teenwoordig, aangesien sy beide die Visepresident […]

Calvinia raak kunstig met ou boeke

Sirkel: Namakwaland Tak: Calvinia Portefeulje: Kunste en Handvlyt Sameroepster: Kobie Basson Beriggewer: Annica Strydom Datum: 13 Februarie 2024 Op 13 Februarie 2024 het die dames van VLV Calvinia ‘n heerlike aand van kunste en handvlyt geniet by Kobie Basson se huis. Kobie Basson het vir die dames ‘n paar tegnieke gewys oor hoe om ou […]

Klein-Brakrivier spring met spoed binne-in die nuwe jaar.

Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 25 Januarie 2022   Almal het sommer baie uitgesien na die eerste byeenkoms van 2022 en die tafels was pragtig versier met kleurvolle ornamente. Ons moes afskeid neem van ‘n paar van ons ouer lede, maar vyf nuwe lede het aangesluit (ons het […]

Afsluiting: Kleinmond

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Geleentheid: Afsluitingsontbyt Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 30 November 2021 Ná nog ‘n jaar van ontwrigte VLV-bedrywighede, het die 32 VLV-lede en eregaste wat die afsluitingsontbyt by die Swing in Coffee Shoppe in die Hawegebied van Kleinmond bygewoon het, dit egter met dankbaarheid geniet. Voorsitter Louise Bruwer het dit beklemtoon dat […]

Maak ‘n silikon vorm

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste En Handvlyt Beriggewer:   Ada Gericke Datum: 20 April 2021   VLV VOëLVLEI geniet Kuns en Handvlyt In baie aangename en vrolike gees het die dames van die VLV gedurende hul Aprilvergadering meer geleer oor handvlyt en het ook verskillende vorms van kuns geniet. Joma Meyer het gedemonstreer hoe om vorms (moulds) uit […]