Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Spitbraai by afsluiting

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Landbou Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 28 November 2020   Lid Ninke Venter se ouers, Flip & Marietha Swart, het gedemonstreer hoe om skaapvleis te ontbeen. Die vleis is agterna gespitbraai vir middagete. Lede het tuisgemaakte geskenke uitgeruil en geskenke is uitgedeel aan die voorsitter, tesourier en […]

Selfgemaakte stempelblok

Sirkel: Kalahari Tak: Kuruman Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Hettie du Plessis-Krüger Datum: 11 November 2020 Tafeldoek versier met selfgemaakte stempelblok Hettie du Plessis-Krüger het op Saterdag 7 November 2020 ‘n kursus in papiermaché en die maak van stempels in Vryburg bygewoon. Dié kursus is deur Petro Ollewagen van Vryburg VLV-tak aangebied. Beide items het […]

Dinamiese vrouens van Murraysburg

Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Landbou & Tuinbou En Leefstyl Datum: 14 Oktober 2020 Beriggewer: Elana Grobler   Jenny Ballantyne  , Ronelle van den Bosch en Louw Kruger is Murraysburgers wat ‘n passie deel vir die weldstand van diere, veral  in die agtergeblewe  deel van Murraysburg.  Hulle is deel van  die “ Murraysburg Animal Welfare” […]

Gansbaai gesels oor Microgreens

Sirkel: Overberg Tak: Gansbaai Studierigting: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 8 September 2020   Jippie!!!! Ons kan vergader in een lokaal – ons gesels oor “microgreens” 8 September 2020.  Eindelik breek die dag aan dat ons saam met Landbou en Tuinbou kan kuier. Nog ‘n geskiedkundige dag vir VLV Gansbaai. Ons het toestemming […]

Dis lente in Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Studierigting: Leefstyl en Landbou en Tuinbou Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 1 September 2020   Annette van Eeden, voorsitter, verwys tereg na haar passievolle bestuur wat weereens verkies is nadat Lorraine du Toit bevestig het dat geen ander nominasies ontvang is nie, Barbara Mandy verwys na Deuteronomium en die voortbring van nuwe […]