Suider Paarl-tak vier fees!
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Wilma Kock Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 15 Mei 2024 Suider Paarl-tak vier fees! Die Suider Paarl-tak het Woensdag 15 Mei hul 69ste verjaardag gevier. Die gaste en lede was bederf met ‘n pragtige versierde saal en mooi gedekte tafels vir die geleentheid. Na die verjaarsdagwense het die tak-lede vir hulself saam gesing in ‘n vrolike luim. […]
Suider-Paarltak leer ‘n kreatiewe kunsvorm
Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Leefstyl – Naaldwerk Saamroeper: Berta Spangenberg Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 17 April 2024 Suider-Paarltak leer ‘n kreatiewe kunsvorm Die lede van die Suider-Paarltak het ‘n baie leersame oggend beleef saam met die begaafde kunstenaar, mev Lillah Slabber, van Wellington. Dit was die tak se Naaldwerkvergadering en mev Berta Spangenberg, […]
Suider-Paarl se “Mooiste Vrouens” vereer
Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Mev Jenny Ruthven Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 20 Maart 2024 Suider-Paarl se “Mooiste Vrouens” vereer Die Suider-Paarl-tak het hul Maart vergadering in die Historium in die Paarl gehou. Dit was die Leefstyl-vergadering waarvan die afdelings, Gaarmaakmetodes en Huishoudelike toerustings aandag gekry het. Die tema vir […]
Kersvader besoek Suider Paarl Tak
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Jaareindfunksie: Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 15 November 2023 Die Suider Paarltak het die jaar afgesluit met ‘n vrolike oggend met die tema ”Kersfees”. Na die opening deur Ds Malan, het almal saam twee kersliedere gesing en is begelei deur drie musikante, nl Mnre Jan Ungerer op die klavier, Leon […]
Suider-Paarl besoek “Green School”
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Studierigting: Opvoeding en Kultuur Begriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Oktober 2023 Die lede en gaste van Suider-Paarl Tak het die “Green School” net buite Paarl, op die Simondium pad, op die 18de Oktober besoek. Mev Alba Brand, stigter en eienaar van die skool, het die dames toegespreek en daarna […]
Meer oor gehoor en gehoortoestelle
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Gesondheid Datum: 20 September 2023 Beriggewer: Gonny du Plessis Die Suider Paarl Tak het in September hul Gesondheidvergadering gehou waar tydens twee Oudioloë van die Paarl Gehoorsentrum, Me Lizel van der Merwe en Aneka Velleon, die gaste toegespreek het. Hulle het presies verduidelik na watter tekens ‘n persoon moet […]
Indiese oggend by Suider Paarl
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 23 Augustus 2023 Vanjaar het die Suider Paarltak besluit om aan die Kultuur deel van die portefeulje aandag te gee. Ons het ‘n Indiese dame, Nicole Neething, gevra om ons meer van die Indiese kultuur te kom leer. Die tafels was […]
Suider Paarl: Bome vir ons kinders
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Projek: Bome vir ons Kinders Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 April 2023 Lede van Suider Paarltak, asook die president van Sirkel Paarl, mev Marinda Rall, het die VLVKprojek, Bome vir ons kinders, op Dinsdag 18 April 2023 uitgevoer deur ‘n mooi jong akkerboom op die sportterrein van die Laerskool […]
Mini groente in die vensterbank
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Landbou en Tuinbou Berriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Augustus 2022 Die Landbou en Tuinbou vergadering van ons tak is waargeneem deur die sameroeper Mev Elsa Gous en haar helpers. Die gasspreker vir die oggend was mev Ananda van Heerden van “New Life Greens”. ‘n Bedryf wat sy self […]
Vetplante in glas
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Mei 2022 Die Suider Paarl Tak het op 18 Mei hul 67 ste verjaardag gevier. Die tafels was mooi versier en elke lid en gas het ‘n pragtig versierde kolwyntjie gekry behalwe die “Koekproe” wat met teetyd plaasgevind het. Die […]