Bedsokkies vir bejaardes

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 6 Mei 2022 Een van die tak se projekte was om bedsokkies vir die Verpleegsorgeenheid van Huis Vergenoegd te lewer. Onder leiding van me Hendrina Rossouw, wat ook die projek voorgestel het, is die taak aangepak en het van die taklede […]
Suider Paarl hoor hoe hulle Volhoubaar kan Leef

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Datum: 16 Maart 2022 Beriggewer: Gonny du Plessis Die Suider Paarl Tak het op 16 Maart hul Opvoeding en Kultuur vergadering gehou en me Hendrina Rossouw, ‘n voormalige skoolhoof van Hoër Meisieskool in die Paarl, het die vergadering waargeneem. Die twee skoolhoofde van die 2 groot […]
So versier jy artikels met hars

Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 Mei 2021 Die Suider-Paarl Tak het op 19 Mei hul 66ste bestaansjaar gevier. Daar is streng gehou by die reëls i.v.m. die Covid 19 pandemie. ‘n Vrolike item is gelewer deur Marie Hammann wat deur die jare se notuleboeke gesnuffel het […]
Kieme in die kombuis

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 21 April 2021 Tydens ons Leefstyl vergadering het Dr Cornѐ Lamprecht(PhD), verbonde aan die Departement Voedselwetenskap van die Universiteit Stellenbosch, ons kom toespreek oor “Kieme in die kombuis”. Sy het begin deur te sê dis gevaarlik om te eet, maar net so gevaarlik […]