Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Een uit elke 36 kinders op die spektrum van outisme

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Nina Strydom Datum: 14 Augustus 2025 Volgens die jongste statistieke van die Centre of Disease Control (VSA) word 1 uit 36 kinders met outisme gediagnoseer. Outisme strek oor ‘n wye spektrum: van lig aangetaste vermoëns tot erg gestremde breinontwikkeling. Ilze Soutter, die bestuurder van Teaching Learning Consultancy (TLC) […]

Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Hele bestuur Beriggewer: Megan Roux Datum: 26 Maart 2024   Eerste kwartaal 2024 by Stellenbosch-tak   Januarie: Dit is met swaar harte dat ons vir Beulah Oberholste moes totsiens sê. Sy was ‘n trotse pilaar in ons tak en is ‘n groot gaping in ons toekoms. Sy het gelewe vanaf 27/07/1931 tot 14/01/2024.   […]