Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Mens leer altyd iets by die VLV

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 3 Mei 2022 Annalise Loubser, Elri van Wyk, Nettie Marais, Hanli Saunderson en Frouwien du Toit Die Leefstylvergadering is opgevrolik met verskeie uitstallings nl. ou gedigteboeke om die tema Bewaar ons erfenis te ondersteun, Borduurwerk- en kruissteekartikels en Moeder Theresa-truitjies wat vir […]

Kinders met outisme

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 1 Maart 2022 Die tak was bevoorreg om meer van die onderwerp OUTISME te leer by ’n mamma van ’n seun wat op die outismespektrum is, nl Lara Kirsten en by die skoolhoof van Boland Outismeskool, Ingrid du Toit. Sannelize Schreuder, Hetta […]

Gesinstrukture en gesinsverantwoordelikhede

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 1 Februarie 2022 Jackie Genis, Chrystal Muller, Thea Basson, sprekers Karmi Ralph en Levina Koorsen, Milly Myburgh Na ’n lang afwesigheid rondom die teetafel het die gasvroue die lede weer lekker bederf met Bolandse vrugte, gebak en drinkgoed. Dít na […]

Leersame feite rondom veiligheid in die huis

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 1 Junie 2021           Kreatiewe “teedrink”pakkies wat die lede tuis kan nuttig     Tydens ‘n vergadering waar die veiligheidsprotokol stip nagevolg is, het Vera Joubert van Niekerk, ‘n brandweervrou, die volgende leersame feite met ons gedeel: […]

Gesels, gesels, gesels…

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 4 Mei 2021 Tuisteskeppingkomitee: Albé Greeff, Salome du Toit en Annatjie Jacobs Gesels, gesels, gesels! – Milly Myburgh, Jackie Genis, Elmarie van der Merwe en Thea Basson Na ’n lang afwesigheid a.g.v. Covit het VLV Slot van die Paarl se dames omtrent […]