Klimaatsverandering
Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Augustus 2022 Klimaatsverandering Spreker by VLVK Kongres 2022 op 19 Augustus op Gansbaai skok met feite. Ongeag wat ons nou doen om die planeet te red, vul klimaatsverandering kundiges soos professor Chris Engelbrecht met groot kommer. Hy sê o.a. “Dit is ‘n feit dat ons […]
Vier jou kreatiwiteit
Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022 Wicus Pretorius, Redakteur van Tuis- en Home tydskrifte het die VLVK dames op die Kongres op Gansbaai op 18 Augustus gefassineer met die modeneigings in binnenshuise versiering soos “bring die tuin in die huis” met plante en plantontwerpe op materiaal en muurpapier. Aksentstoele […]
Ons sal dit maak…
Sirkel: Overberg VLVK Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022 In sy openingsrede by VLVK Kongres op 18 Augustus 2022 op Gansbaai het Dr Ivan Meyer gesê: “Ons is voortdurend in beroering want die wêreld waarin ons leef is nie perfek nie. Politiek leer ons dat wanneer ons begin twyfel, ons na […]
VLVK-President ontvang oorkonde van Dr I Meyer
Sirkel Overberg Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 18 Augustus 2022 VLVK-President ontvang ‘n oorkonde van Dr Ivan Meyer. Estelle du Plessis, VLVK-President, met haar sagte aanslag en die toonbeeld van waardigheid het haar eerste VLVK Kongres in die Overberg Sirkel op Gansbaai met groot sukses afgehandel. Die oorhoofse tema was “Die Uitdaging van Verandering” en die […]
Canola olie en meer oor Kongres 2022
Sirkel: Overberg Kongres 2022 Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 19 Augustus 2022 SOILL- Canola olie bevat die regte balans vetsure “SOILL is a modern oil extraction plant and edible oil refinery situated in Swellendam and are committed to the provision of the healthier alternative oils.” (https://www.soill.co.za) Tersia Joubert het in haar toespraak op die VLVK […]
Weskus spog met ‘n nuwe vaandel
Sirkel: Sirkel Weskus Tak: Leipoldtville VLVK Kongres 2022 Beriggewer: Elsabe Carstens Datum: 18 Augustus 2022 By ons eerste Kongres te Gansbaai na die Covid tydperk het Sirkel Weskus hulle nuwe uittrek vaandel bekend gestel. Sirkel Weskus het ‘n kompetisie geloods tussen al die takke. Altesame 10 pragtige inskrywings is ontvang en die Dagbestuur moes […]
VLVK Kongres 2022
VLVK Kongres 17 Augustus 2022 VLVK hou jaarkongres Voorbereiding vir die VLVK Kongres van 2022 is reeds sedert die voorafgaande naweek in volle swang by die Panorama troulokaal in Gansbaai. Onderstaande verklaring is,danksy volledige inligting vanaf die VLVK President, Estelle du Plessis, deur die mediaverteenwoordiger, Letty-Ann Möller, aan Die Burger, Hermanus Times, GansBerg en Suidernuus […]
Sirkel Weskus: Kunste en Handvlyt Werksessie
Sirkel: Weskus Kunste en Handvlyt werksessie Beriggewer: Maggie Enever Datum: 19 Julie 2022 Die suksesvolle werksessie is deur mev Elize Knoetze sameroepster van Kunste en Handvlyt Sirkel Weskus en Velddrif VLV, by Soverby Lapa Dwarskersbos aangebied. Mev Ferina Visser het Puntverf (Dot Paint Art) in diepte bespreek en riglyne vir die beoordeling gedeel. Die 74 […]
Tygerberg brei en skenk serpe
Sirkel:Tygerberg Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 20 Junie 2022 Iris House Hospies vir getremdes wat op die Stikland-gronde geleë is, is Sirkel Tygerberg se projek vir 2022. Die instansie probeer so ver hulle kan selfversorgend wees met hul eie groentetuin, maar word ook ondersteun deur maatskappye wat soms vars produkte voorsien vir die 600+ […]
NOK Sirkeldag
Sirkel: NOK Studierigting: Leefstyl, Kunste & Handvlyt en Landbou & Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 14 Mei 2022 27 Entoesiastiese vroue het in Lady Grey byeengekom vir die jaarlikse VLV Sirkeldag. Dit is ‘n uiters leersame en genotvolle dag waar volgende jaar se VLV-kompetisies bespreek en gedemonstreer word. Henna Botha van Lady Grey het […]