Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

So neem jy ‘n waterdruppel af

Sirkel: Overberg Inligtingsdag Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 10 Mei 2022 Fotografie : Waterdruppel weerkaatsing Feit of Flater. . in die lepel blink die water! Die fotograaf giggel, die druppel biggel, maar die kamera se tyd skakel die totale wimpeleffek uit en elke student is uitgelate oor die verstommende eindresultate! Dit – in ‘n neutedop – […]

NOK hou 90ste Konferensie

Sirkel: NOK 90 ste Konferensie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 12 Maart 2022 North Eastern Cape held its 90th Conference on Saturday, 12 March, at Dordrecht and was attended by ±40 members and guests. Secretary Antoinette van Pletzen opened the proceedings with “The 7 Ups” (Wake up, Dress up, Shut up, Stand up, Look up, […]

Sirkel Paarl besoek Taalmonument

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Sirkelnuus – Women walk the World Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 23 April 2022 Alhoewel die amptelike datum vir die Wêreldbond van Plattelandse Vroue se Women walk the World op 29 April val, het 20 Dames van VLV Sirkel Paarl se takke Slot van die Paarl, Klein-Drakenstein, Paarl-Aand en […]

Tygerberg besoek Iris House

Sirkel:Tygerberg Beriggewer: Ita van der Merwe Datum: 09 April 2022 Sirkel Tygerberg het vanjaar die Iris House Hoepies as projek vir 2022 aangeneem. Op 09 April het Sirkel Tygerberg die veilige hawe vir + 600 hulpbehoewende gestremde kinders besoek. Daar is bevoegde versorgers om aan die kliënte, van babas tot volwassenes, die nodige sorg en […]

Konferensie: Griekwaland-Wes

Sirkel: Griekwaland-Wes Konferensie 2022 Beriggewer: Jorietha Kirsten Datum: 16 Maart 2022 Lede van die takke Griekwastad, Niekerkshoop, Olifantshoek en Volop is gasvry ontvang deur die gasvroutak op Postmasburg en hartlik verwelkom aan die tafels wat klassiek en stylvol versier is met blou en wit Delft. Die vise-president, Ruby Kriel, bedank die gasspreker, Jan-Louis Coetzer, wat […]

Konferensie: Sirkel Overberg

Sirkel: Overberg Konferensie 2022 Beriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 16 Maart 2022 VLV OVERBERGSIRKEL GROEI Die 88ste Konferensie van VLV Sirkel Overberg was loshande een van die bestes. Gansbaai se VLV-tak spog met die beste deurlopende bywoningsyfer (85%) en hierdie tak van 60 lede se sinergie was tasbaar tydens die konferensie op Gansbaai. Effektiewe kommunikasie, orde, gasvryheid […]

Konferensie: Sirkel Paarl

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Konferensie 2022 Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Maart 2022 Die Suider Paarltak kon uiteindelik vanjaar op 10 Maart die Konferensie van Sirkel Paarl aanbied nadat dit verlede jaar gekanselleer is weens die inperkings aangaande die Covid 19 pandemie. Dit is gehou in die Slot van die Paarl kerksaal en […]

Kimberley & Distrikte: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel: Komberley & Distrik Sirkelpresident Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 10 Maart 2022 SIRKELPRESIDENT: KIMBERLEY & DISTRIK Snoekie Erasmus is gebore en getoë in Kimberley. Sy is getroud met ‘n pekanneutboer en hulle het twee kinders, Etienne en Marlize. Hulle boer in Vaalharts. In 2013 sluit sy aan by VLV en dien sy as voorsitter […]

Konferensie: Sirkel Noordwes-Kaap

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Oranjevallei Konferensie Beriggewer Mieke Bezuidenhout Datum : 11 en 12 Maart 2022   Die 88ste Sirkel Noordwes-Kaap konferensie is aangebied deur Oranjevallei Tak te Oranjerus Oord . Oranjerus is ‘n regte oase langs die Oranjerivier en het bygedra tot ‘n heerlike ontspanne atmosfeer. Alhoewel Eskom ons lelik in die steek gelaat het […]

Sirkel SWD: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel : SWD Konferensie 2022 Datum: 10 Maart 2022 Tydens die afgelope konferensie van Sirkel SWD is Elize Locke as die nuwe Sirkelpresident verkies. Sy volg Mev Johlene Muller op wat na 12 jaar die tuig neergelê het. ELIZE LOCKE Elize Locke matrikuleer aan die Hoërskool Vryheid en verwerf haar Nasionale Diploma vir uitvoerende sekretaresses […]