Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl)
Sirkel Griekwaland-Wes Konferensie Beriggewer: Ruby Kriel 12 Maart 2025 Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl) Elsabe Aldrich was die hoofspreker by die 92ste Konferensie van Griekwaland-Wes. Sirkel Griekwald-Wes se 92ste Sirkelkonferensie is op 12 Maart 2025 aangebied deur Olifantshoek met die tema Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl). Die nuwe bestuur van Sirkel Griekwald-Wes is: Agter vlnr: Jorietha […]
KONFERENSIE TE ROBERTSON
Sirkel Worcester Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 12 Maart 2025 92ste VLV SIRKEL WORCESTER KONFERENSIE TE ROBERTSON Tema 2025: Kleur jou lewe Projek: Bejaardes maak saak Die venue was versier met pragtige kleurvolle blomme. Opening en verwelkoming: Vlae word ingedra deur Anamarie du Toit en Tillie Hand. Internasionale gebed voorgelees deur Sonja Neethling en ds. Elrika Esterhuizen open met 1 Petrus 3. Vroue […]
SWD – SOMER, SON EN SEE….
SIRKEL SWD Berigskrywer, Carin Conradie Verslaggewer, Lydie Terblanche DATUM: 12 Maart 2025 SWD – SOMER, SON EN SEE…. Die VLV-Sedgefield was op Woensdag 12 Maart 2025 die gasheertak van die 91ste VLVK-Suidwestelike Distrikte se konferensie. Daar was 47 afgevaardigdes en dagbesoekers van 15 takke teenwoordig, sowel as die sirkelbestuur van SWD, beoordelaars, eregas Trienie Barnard […]
SWD SUPPORT EFFORTS FOR WHEELCHAIR
SWD Reporter, Lydie Terblanche February 2025 SWD BRANCHES SUPPORT EFFORTS FOR MANUFACTURING OF CUSTOMISED WHEELCHAIR In 2009, with the support of corporations, schools, and volunteers, ‘the Sweethearts’ teamed up to collaborate with the Tops & Tags and Bread Tags for Wheelchairs initiatives, which collect and recycle bread tags and plastic bottle tops in […]
SWD hou inligtingsdag
SIRKEL SWD Beriggewer, Lydie Terblanche 13 Februarie 2025 SWD hou inligtingsdag SWD het so ‘n kortkop voor Valentynsdag hulle Inligtingsdag in Hartenbos aangebied. Hartenbos het die oggend met grasie aangebied en die alles het seepglad verloop. Hartenbos voorsitter, Rolien Smit en die tak sekretaris Wilma van Staden het die amptelike verrigtinge afgehandel, voordat die […]
KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: MARGARET HARVEY BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 21 DESEMBER 2024 KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE Margaretha Malherbe gebore op 14 Oktober 1926 in Makwassie en tree in die huwelik met Will Harvey, ‘n boer van Piet Plessis. Sy was stigterslid van Thlakgameng VLV in 1959 en vanaf 1972 lid van Piet Plessis waar sy dien […]
SWD-Sirkelpresident besoek takke
SWD SIRKELNUUS September en Oktober 2024 Verslaggewer, Lydie Terblanche SWD-Sirkelpresident besoek takke SWD-president, Elize Locke, het soos gewoonlik rondgereis, takke besoek en geleenthede ondersteun. 12 September: by Blanco wat ons kultuur tydens Erfenismaand gevier het. Verskillende kulture en groepe het op hierdie dag hul kos- erfenis gedeel. Elke kultuur het hul eie tradisionele […]
OVERBERG VIER VLVK SE 95STE VERJAARSDAG
SIRKELNUUS Sirkel: Overberg Saamroeper: Bestuurspan Beriggewer: Hermien van Zyl SIRKEL OVERBERG AMPSDRAERS VIER VLVK SE 95STE VERJAARSDAG Oktobermaand is vir die meeste takke in sirkel Overberg ‘n kans om ‘n uitstappie te onderneem, want normaalweg is die jaar se verpligtinge afgehandel, die boekjaar het gesluit en takverslae oor bedrywighede op takvlak is ingehandig. Omdat die […]
Sirkel-Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag
Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Gebeurtenis: Sirkeldag Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 10 Oktober 2024 Sirkel–Paarl vier ‘n Reënboog Sirkeldag Op die 10de Oktober het die Paarl Sirkel weer sy jaarlikse byeenkoms gehad. Hierdie jaar was die tema “Sien die Kleur in jou lewe” en het taklede van die Suider-Paarltak die saal van die AgterPaarl kerk […]
Sirkel Paarl intertak
Sirkel: Paarl Tak: Suider-Paarl Portefeulje: Gesondheid en aanbied van Intertak Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 September 2024 Intertak van Sirkel Paarl word aangebied deur Suider-Paarltak op ‘n vrolike en gesonde noot Die intertak het op 18 September 2024 in die Historium – deel van die Afrikaanse Taalmuseum, plaasgevind. Elke tak in die sirkel kon 3 afgevaardigdes stuur. Daar was […]