Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Konferensie: Sirkel Middelland

Sirkel: Middelland Portefeulje: Konferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 9 Maart 2022 ‘n Propvol Sirkel Middelland Konferensie Fokus op Volhoubaarheid Sirkel Middelland se 87ste Konferensie was op 9 Maart 2022 en is aangebied deur VLV Rocklands Tak by Slipperfields Events and Conference Venue. VLVK tema “Leef Volhoubaar” en konferensie tema “Aardse Goedheid” is deurweef […]

Sirkelpresidentsrede te Riversdal

Sirkel: SWD Konferensie 2022 Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 3 Maart 2022 Presidentsrede te Riversdal 2022 Johlene Muller, Sirkelpresident Toe ek in 2010 verkies is tot Sirkelpresident, het ek myself as masjinis bevind op ‘n VLV-treinrit. Kompleet met stasies, masjinis, kondukteur, stoker en passasiers. Daar was baie stasies waar ek moes afklim om klein werkies te […]

Sirkel Weskus: Nuwe Sirkelpresident

Sirkel: Weskus Beriggewer: Estelle du Plessis Datum: 2 Maart 2022 Tydens die Sirkelkonferensie van Sirkel Weskus wat op 2 Maart 2022 op Leipoldtville gehou is, is mev Elsabe Carstens as die nuwe Sirkelpresident verkies in die plek van Mev Estelle du Plessis ELSABE CARSTENS Ek bly in die hartjie van die Sandveld, ongeveer 23 km […]

Konferensie: Sirkel Weskus

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Konferensie Beriggewer: Elsabè Carstens 1 & 2 Maart 2022 Op 1 & 2 Maart 2022 het Sirkel Weskus se Konferensie plaasgevind. Hierdie keer was dit Leipoldtville Tak se beurt. Dinsdag, 1 Maart, het die Sirkelbestuur en die Voorsitters die dag bestee in Donkieskraal Lodge se Konferensie saal en Donkieskraal Lodge het […]

Sirkel Tygerberg: Afsluiting

Sirkel: Tygerberg Jaarafsluiting Beriggewer: Elizabeth Joseph Datum: 24 November 2022   Sirkel Tygerberg het ons jaarafsluitingsfunksie by Avalon Plaas & Trou Venue (087 805 1119) gehou op 24 November 2021.                     Met aankoms het elke persoon ‘n kleurkaart gekry. Ons is in kleurgroepe ingedeel, wat baie […]

Sirkel Weskus: Damesoggend

Sirkel: Weskus Damesoggend Beriggewer: Maggie Enever Datum: 13 November 2021 Sirkel Weskus Damesoggend Sirkel Weskus het ‘n baie suksesvolle en vrolike damesoggend met Hannes van Wyk by Laatson in Porterville aangebied. Hannes het gepraat oor die die rol van ‘n ma en vrou in die samelewing. Ons kon vir onsself lag maar ook die erns […]

Pure plaas

Sirkel: Paarl Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 14 Oktober 2021. Sirkel Paarl het op 14 Oktober hul jaarlikse Sirkeldag gehou. Die tema vir die dag was “Pure Plaas” en die saal was mooi versier met gebruiksgoed van op ‘n plaas soos melkkanne,sinkbaddens, windpompe , outydse koekblikke en emaljekomme. Spekboomtakke en varkore is ook gebruik vir […]

Sirkel Weskus: Sirkelvergadering

Sirkel: Weskus Sirkelvergadering Beriggewer: Maggie Enever Datum: 29 September 2021 ‘n Pragtige Sirkelvergadering is deur die vriendelike lede van VLV tak Leipoltville aangebied.         Die hardwerkende span met van die heerlike vroegoggend toebroodjies wat bedien is.       Die Lente is gevier deur pragtige Sandveldse blomme. Almal is ook huistoe met ‘n […]

Sirkel Noord-Karoo kry nuwe banier

Sirkel: Noord-Karoo Beriggewer: R Swanepoel Datum: 23 September 2021 Simboliek van banier: Sirkel Noord-Karoo   In 1929 na ’n baie moeilike tyd van oorloë en depressie in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, is VLVKP onder die leiding van mev. Jossie Ackerman gestig. Die primêre doel met die stigting van hierdie vereniging was die ontwikkeling en vooruitgang van […]

Sirkel Paarl beleef saam die virtuele Kongres

Sirkel: Paarl Byeenkoms om die Virtuele kongres te kyk. Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 26 Augustus 2021 Die Sirkelpresident, mev Marinda Rall, het dit goedgedink dat verteenwoordigers van die 8 takke in die Sirkel Paarl byeenkom om die eerste Virtuele Kongres te beleef. Dit het toe plaasgevind in die saal van die Historium van die […]