Ons Bejaardes maak saak

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Gesondheid, Opvoeding en Kultuur, Openbare Sake Sameroeper: Liz-Mari Lubbe, Louresa Erasmus, Theresa Swart Beriggewer: J van Zyl Datum: 23 Julie 2025 Woensdag 23 Julie het ons by Huis Frank du Toit Ouetehuis gaan kuier. Inwoners van Chrisami is ook genooi om te deel in die pret en plesier. Eerste […]
Prieska word “huiskoop slim”

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Theresa Swart Beriggewer: Jakkie van Zyl Datum: 11 Junie 2025 Mnr. Frans Lotz, ‘n plaaslike prokureur, gee ons vir ons volledige inligting oor wat ons alles moet weet i.v.m. ‘n koopkontrak. Goeie regsadvies is nodig, moenie net ‘n vorm van die internet aftrek en gebruik nie. Dinge […]
VLV Prieska stap saam uit
Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Potpourri Beriggewer: J van Zyl Datum: 18 Oktober 2024 VLV Prieska stap saam uit Wat ‘n voorreg om die geleentheid saam met die matrieks te kon beleef! Lede van Prieska VLV het die geleentheid, “laaste dag van Matrieks in Hoërskool Prieska”, bygewoon Onder luide applous het die Matrieks die […]
Prieska woeker in Oktober
Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Landi de Beer Beriggewer: Linette van Eeden Datum: 9 Oktober 2024 Prieska woeker in Oktober ‘n Leefstyl-vergadering het in ‘n middag van konsentrasie geëindig. Ons tak het ietsie tasbaar vir elke matriek gemaak om hulle te herinner waar hulle krag vandaan kom. Die woekerwurm sal aan […]
Prieska hou afsluiting

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Afsluitingskuier Beriggewer: Erika Lubbe Datum: 7 Oktober 2020 Op 7 Oktober het VLV Prieska vir die eerste keer na Maart se baie suksesvolle konferensieaanbieding en neëntigste verjaarsdagvieringe van die Tak en die Sirkel, bymekaargekom. Enersyds was dit om mekaar darem net weer in die oë te kyk (alhoewel elkeen […]
Vroeë opsporing van borskanker baie belangrik

Tak: Prieska Sirkel: Noordwes-Kaap Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Erika Lubbe Datum: 12 Februarie 2020 VLV Prieska se nuwe VLV-jaar het ten spyte van die droogte op ‘n hoë noot afgeskop! Nie net is die laaste reëlings van die komende Konferensie in diepte bespreek nie, maar die Gesondheidsaamroeper, Liz-Maré Lubbe, het ook vir Mariska van […]