Mev Rademeyer ontvang 65 jaar lidmaatskapknopie
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Petrusville Beriggewer: Renèe Swanepoel Datum: 7 November 2023 Tydens Petrusville-tak se jaarafsluiting is die 65 jaar lidmaatskapknopie oorhandig aan mev. Ronella Rademeyer. Sy het op aandrang van haar vader aangesluit by die VLV-tak op Petrusville in 1958 nadat sy noodgedwonge, na ‘n jaar se onderwysstudie op Stellenbosch, skielik en onvoorbereid plaas toe […]
Petrusville leer ‘doodle’
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Kunste en Handvlyt Datum: 19 September 2023 Doodle-kuns Saamroeper van Kunste en Handvlyt, Suné Coetzee, het die lede tydens ons laaste vergadering bekend gestel aan Doodle-kuns. Doodle is ‘n eenvoudige skets wat gemaak word terwyl die “kunstenaar” se gedagtes elders besig is, bv. tydens ‘n telefoonoproep, vervelige vergadering of dagdromery […]
Petrusville kombineer Gesondheid en Handvlyt
Sirkel: Noord Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Gesondheid en Kunste & Handvlyt Datum: 21 Februarie 2023 Gesondheid: Fisiese welstand Abigail Landman, van “Wellness with Abi,” op Vanderkloof spreek die vergadering toe oor die verskillende prosesse om fisiese welstand te handhaaf. Al die metodes beoog om mens se liggaam te ontgif (“detox”), spanning en stres te verlig, […]
Uitstappie na Phillipstown
Sirkel: Noord Karoo Tak: Petrusville Studierigting: Landbou en Tuinbou, Kuns en Handvlyt, Leefstyl Datum: 14 Februarie 2023 Uitstappie na Phillipstown. Petrusville-tak het op 14 Februarie ‘n baie interessante uitstappie na die Karoodorpie,Phillipstown, onderneem. Geneco, van dr. Frans Jooste, is internasionaal bekend vir laproskopiese inseminasie op kleinvee. Dr. Jooste se vrou, Willemien, praat oor haar unieke […]