Paarl Aandtak hoor meer van sjefskool
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 Mei 2022 1. Roxy Fabricius is ‘n dosent by die Paarlse sjefskool van Rebecca Hurst, The Hurst Campus, waar tans 79 studente vir ‘n twee- of driejaar kursus studeer. 2. Die twee jaar en drie jaar kursusse is internasionaal geakkrediteer. 3. Van Hurst […]
Medisinale plante

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 21 April 2022 • Dr. Pierre André Swarts van Paarl-kwekery is die spreker oor medisinale plante. • Plante met medisinale eienskappe kom volop in die Wes-Kaap voor • Die waterment (Mentha Aquatica) se blare kan gebruik word in ‘n smeermiddel vir seer […]
Veri peri 2022 se kleur van die jaar

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 Maart 2022 1. Petro Boshoff, kunsonderwyseres by Laerskool La Rochelle en saamroeper van Paarl Aand se Kunste en Handvlyt-komitee, gee ‘n kort inleiding m.b.v. ‘n Power Point-aanbieding oor kleurkenners Pantone se kleur van die jaar: veri peri, ‘n vermenging van rooi, […]
Paarl-Aandtak woon konferensie by

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Geleentheid: Sirkelkonferensie Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 10 Maart 2022 Suider-Paarl-tak het ‘n Sirkelkonferensie in die kerksaal van NGK Agter-Paarl aangebied op 10 Maart 2022. Sirkelpresident. Marinda Rall, met lede van Paarl-Aandtak wat die konferensie as afgevaardigdes en besoekers bygewoon het: V.l.n.r. Agter: Una Engelbrecht (Sekretaris), Christa Schreuder (saamroeper Opvoeding en […]
Walter Sisulu Nasionale Tuin

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 Februarie 2022 ‘n Saamroeper, Jenny Moore, het meer vertel van die Walter Sisulu Nasionale Tuin, waar sy gewerk het. • Dis een van die 11 botaniese tuine onder SANBI (Die SA Nasionale Biodiversiteitsinstituut) se sambreel, waarvan Kirstenbosch Botaniese Tuin seker die […]
Afsluiting: Paarl Aandtak

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Afsluiting Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 11 Desember 2021 Ons tak het ons afsluitingsfunksie in Alta Priem se mooi tuin op Wildevyeboom, Slot van die Paarl, gehou. Lede wat lidmaatskapkentekens ontvang het: Christa Schreuder (5), Petro Boshoff (20), Lenny Henderson (10), Tersia Pretorius (35), Amarie le Roux (40), Martell Swart (25), […]
Beveilig jouself teen ‘n brand

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 21 Oktober 2021 • Vera Joubert van Niekerk, pelotonbevelvoerder by die Drakenstein-brandweer, is ‘n entoesiastiese spreker. • Sy is passievol oor haar werk en die gemeenskap en studeer tans om haar as beroepsveiligheidsbeampte ook te bekwaam. • Alle noodoproepe gaan na ‘n sentrale […]
Demensie ontwikkel oor jare

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 September 2021 Sirkel Paarl se Intertak is op 18 September deur Paarl Aandtak aangebied. Die 8 takke van die sirkel is na hierdie geleentheid genooi. Die spreker was Rayne Stroebel van Geratec, gerontoloog, wat pas sy tesis vir sy doktorsgraad in Dementia Studies […]